16/04/2026
Baie geluk Joe en Lizana met julle pragtige Isuzu DMax Single Cab! Ons wens julle vele geseende en veilige kilometers toe. Baie dankie vir julle ondersteuning ons waardeer dit baie. Vir meer puik motors en bakkies gaan na www.standermotors.co.za