19/06/2026
π¨π₯ SPARESWISE MOOKGOPHONG 2DE BIRTHDAY BASH! π₯π¨
π Dis tyd om fees te vier en JY wil nie hierdie dag misloop nie!
π
4 JULIE 2026
β° 08:00 β 15:00
Ons vier 2 jaar van uitstekende diens, ongelooflike pryse en lojale kliΓ«nte, en ons doen dit in styl met ons grootste Birthday Bash nΓ³g!
π₯ HIER IS WAT OP JOU WAG:
π EERSTE 10 KLIΓNTE wat 'n voertuigbattery koop, betaal slegs R500 vir hul battery!
π WEN GROOT INGCO PRYSE!
Spandeer R500 of meer en staan 'n kans om een van ons fantastiese INGCO-pryse te wen!
πͺ DIE STERKSTE MAN KOMPETISIE
Kan jy die toolbox die langste in die lug hou?
π Wen die toolbox GRATIS!
π Heerlike Worsbroodjies
πΏ Vars Popcorn
π Gratis Spookasem
π₯€ Yskoue Slush Puppies
π MASSIEWE KARSKOU
Bring jou trots en vreugde of kom bewonder die mooiste voertuie in die dorp!
πΆ LIVE DJ
Vir lekker musiek en 'n ongelooflike atmosfeer deur die hele dag.
π° GROOT SPESIALE AANBIEDINGS
Op al die top handelsmerke en verskaffers wat op ons flyers verskyn:
Sakura, Shield, Rowe, Ruwag, Bantam, Everon, Ate, Hikari, Abes, Matus en vele meer!
π Speletjies, verrassings, kompetisies en pryse regdeur die dag!
π Spareswise Mookgophong
π Leandroux: 081 381 8315
π Merk jou vriende, deel hierdie plasing en maak seker jy is daar!
ππ₯π