Wedding Car for Hire

Wedding Car for Hire This vintage Mercedes Benz, W108, designed by noted designed, Paul Bracg, is available to hire for special occasions.

This vintage Mercedes Benz, W108, designed by noted designed, Paul Bracg, is available to hire for special occasions:
- Add some old school charm to your Wedding Day.
- We are available for styled wedding shoots.
- Product launches.
- Movies
- Photos shoots
- Advertisements

The car is maintained and serviced by myself, a true Mercedes fan.

20/09/2017
Fotograaf:  Marlien Bruwer PhotographyVenue:  De la Mas Venue
19/09/2017

Fotograaf: Marlien Bruwer Photography
Venue: De la Mas Venue

Our car has never looked this great!  Thanks Marlien Bruwer Photography !Super excited to see the end product.
25/04/2017

Our car has never looked this great!
Thanks Marlien Bruwer Photography !
Super excited to see the end product.

AANDAG DIENSVERSKAFFERS...
Ons is sooo opgewonde oor Troukoors se nuwe uitgawe wat September op die rak gaan wees en kon net eenvoudig nie wag om 'n klein voorsmakie met julle te deel nie! Hierdie uitgawe gaan mooier wees as ooit en as jy weet wat ons weet, sal jy beslis daarin wil wees!
Daar is slegs 12 halfblad advertensies (van 55) oor, so bespreek sommer vandag nog een van die laastes en SPAAR 'N ENORME 43% Die beste nuus is dat die finale bedrag eers einde Augustus betaal hoef te word - daar is dus nog baie tyd om te spaar of maandeliks klein bedraggies te betaal :-)

Lees hier wat ander diensverskaffers oor Troukoors sê...

Ek is ontsettend DANKBAAR vir julle hulp en die positiewe terugvoering op ons kompetisie, in samewerking met Troukoors. Sjoe! Ek is nou dankbaar ek het die leap of faith geneem om by julle te adverteer!
Hanel, Anella Wedding Shoes - www.weddingshoes.co.za

Ek moet vir julle dankie sê. Die reaksie is werklik fantasties, ek het dit nooit verwag nie!
Cecile, Basson Roux Attorneys - www.bassonroux.co.za

Ons Valentynsdag kompetisie, in samewerking met Troukoors, was ‘n groot sukses! Ek het die wenners verlede Saterdag afgeneem op Bloubergstrand. Baie dankie!
Julene Muller, Julene Muller Photography - www.julenemullerphoto.com

Ek was van die begin af baie beindruk met Troukoors en hoe julle regtig vir ‘n besigheid soos Bergbruidjie geakkomodeer en deel gemaak het van julle handelsmerk. Troukoors is ‘n heerlike vars bries in die troubedryf, loop die ekstra myl vir entrepreneurs en is vir ons ‘n fantastiese platform om ons produkte en besigheid ten toon te stel!
Minki Fourie, Bergbruidjie - www.bergbruidjie.co.za

Ons werk al ’n hele rukkie saam met Troukoors en stuur elke maand advertensies wat hulle dan vir ons op hulle sosiale media platforms plaas. Dit is net eenvoudig ‘n plesier om saam met Yolandé en Annelien te werk! Dit voel of ons mekaar al jare lank ken. Hulle is eerlik en moedig my aan om advertensies te ontwerp wat die lesers se aandag sal trek. Omdat hulle die mark so goed ken en weet waarvan die bruide hou, werk dit! Ons is dankbaar vir die blootstelling in so ’n pragtige tydskrif en glo vas in die blootstelling op hulle Facebook bladsy.
Karen Louw, Mooiplaatsie Function Venue & Country Estate - www.mooiplaatsie.co.za

Die foto's op die inspirasiebord is geneem deur Marlien Bruwer Photography.
Troukar deur Wedding Car for Hire - www.weddingcarforhire.co.za
Inspirasiebord deur Sugar Paper LA.

Our very last wedding we did in 2016!  Our car was a perfect feel for this vintage wedding!  To book our car for your we...
10/01/2017

Our very last wedding we did in 2016! Our car was a perfect feel for this vintage wedding! To book our car for your wedding or event, please email Francois at [email protected]

Some great pictures of the couple I drove to their Matric Farewell on Saturday at Randpark Golf ClubThanks for booking u...
03/10/2016

Some great pictures of the couple I drove to their Matric Farewell on Saturday at Randpark Golf Club
Thanks for booking us and the lovely pictures!

Address

Midstream, Clayville
Midrand
1692

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Wedding Car for Hire posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Wedding Car for Hire:

Share

Category