03/11/2026
Uitstekende bestuursinstrukteur! Baie geduldig, professioneel en vriendelik. Jy stel jou leerlinge op hul gemak en bou hul selfvertroue agter die stuur. Dankie vir jou moeite, goeie leiding en passie vir jou werk. Ek beveel jou beslis met groot vrymoedigheid aan! ⭐