20/02/2024
Administratiewe pos beskikbaar vir n self gedrewe energieke persoon
Moet onafhanklik en in n span onder druk kan werk
Vorige ondervinding in n admin, parte en werkswinkel opset sal tot jou voordeel wees
Stuur cv na [email protected]