19/06/2026
Nuwe FAW op die plaas!
Geluk aan Lamprecht Boerdery in Kuruman met die aflewering van hul splinternuwe FAW 8.140! Mag hierdie kragtoer julle boerdery jare lank goed dien.
Dankie vir julle vertroue in FAW Trucks en Laubstar Groep!