Lichtenburg Toyota

Lichtenburg Toyota Toyota Dealership in Lichtenburg Northwest

18/06/2026

When it comes to keeping your business moving, we believe you deserve the best in the country.

Did you know we have a fully equipped, dedicated Hino service centre right here on our premises?

We know that every minute your truck is off the road matters. Our specialised workshop is set up to deliver top-tier, precision care specifically for your Hino vehicles, minimising downtime and keeping your business running smoothly.

From expert technicians to unmatched service, we have built it all for you.

Book your Hino service with us today and experience why our customers choose us again and again.

Die pad vorentoe roep, en hierdie bakkie is reg vir enige uitdaging!Baie geluk aan mnr. Louw wat amptelik die trotse nuw...
17/06/2026

Die pad vorentoe roep, en hierdie bakkie is reg vir enige uitdaging!

Baie geluk aan mnr. Louw wat amptelik die trotse nuwe eienaar geword het van hierdie taai, Toyota Hilux 2.4 GD-6 Extra Cab. As jy ’n bakkie soek wat geen stuit ken nie en gebou is vir harde werk en die oop veld, dan is die Hilux Raider altyd die regte keuse. Ons weet dat hierdie bakkie nog ongelooflik baie jare se lojale diens gaan lewer waar die pad julle ook al neem.

Mnr. Louw, baie dankie vir die ondersteuning en die vertroue wat u in Lichtenburg Toyota geplaas het om hierdie nuwe hoofstuk te help afskop. Dit was ’n absolute voorreg om hierdie spesiale aflewering te kon doen, en ons wens u baie veilige en opwindende kilometers toe!

Afgelewer deur: Franco Kruger

Word deel van die bekroonde Lichtenburg Toyota-span! Ons het ’n geleentheid vir ’n Kliënteverhoudings / Admin Klerk wat ...
17/06/2026

Word deel van die bekroonde Lichtenburg Toyota-span! Ons het ’n geleentheid vir ’n Kliënteverhoudings / Admin Klerk wat uitstaan in hulle veld.

Vereistes:
* Afrikaans en Engels Magtig
* Rekenaargeletterdheid
* Geldige Rybewys
* Uitstekende Foon Etiket
* Uitsonderlike menseverhoudings

Stuur jou CV na [email protected] indien jy aan al die vereistes voldoen. Sluitingsdatum: 26 Junie 2026.

16/06/2026

Die bosveld roep, en die jagseisoen is amptelik hier.

As jy die spoor vat, het jy ’n masjien nodig wat nie skrik vir die rowwe wêreld nie. Die Toyota Hilux is gebou vir die jagveld – taai, onwrikbaar en gemaak om te presteer wanneer dit saak maak.

Slegs by Lichtenburg Toyota het ons nou ’n eksklusiewe seisoensaanbod op die Hilux 2.4 Raider XCab MT om te verseker jy pak die veld met totale krag.

Kry hom nou vir R468 815.00 (BTW uitgesluit) of vanaf R8 045.00 per maand*. Ons sluit die rubberise en die towbar vir jou in, sodat jy dadelik kan pak en hak.

Hierdie aanbod is slegs geldig terwyl voorraad hou. Moenie die kans misloop om hierdie seisoen jou eie spoor te sny nie. Besoek Lichtenburg Toyota vandag nog voor die voorraad opraak.

*Die maandelikse paaiement van R8045 is gebaseer op Future Drive-finansieringsopsie: 48-maande-termyn met paaiemente bereken teen 'n 12%-gekoppelde rentekoers en sluit 'n 20 000 km jaarlikse kilometers-toelaatbaarheid in. Lichtenburg Toyota FSP nr. 18994

15/06/2026

Hoe boer jy met 'n stukkende plaas, 'n weg huis, en 'n weg oes? Die onlangse vloede het geweldige verwoesting gesaai en verspoelde lewens agtergelaat. In hierdie moeilike tye wil ons as gemeenskap saamstaan om die boervroue wat agter die skerms probeer sterk staan, te bemoedig en te ondersteun.

Lichtenburg Toyota is vanjaar baie trots om die "Bederfbokse vir Boervroue"-projek te ondersteun, en ons nooi ons hele gemeenskap uit om betrokke te raak.

Hoe kan jy deel wees?
Pak 'n skoenboks (of 'n soortgelyke stewige boks) vol liefde en praktiese bederfies. Dit kan enige nie-bederfbare items insit wat 'n vrou se hart sal blymaak, soos toiletware, velsorgprodukte, ietsie soets, of skryfbehoeftes. Ons vra ook dat jy asseblief 'n persoonlike brief van bemoediging sal insit om vir hulle te wys hulle is nie alleen nie.

Skenkings kan by ons vertoonlokaal afgelaai worden. Die finale sluitingsdatum om jou boks in te dien is Vrydag, 26 Junie 2026.

Kom ons wys die ware hart van ons gemeenskap en bring weer hoop na diegene wat alles verloor het.

Vir enige navrae, kontak ons gerus direk:
Retha van Greunen: 082 885 8116
Lichtenburg Toyota: 018 632 4455

Daar heers groot opgewondenheid by Lichtenburg Toyota! Ons sê baie geluk aan mnr. en mev. Van den Berg wat die trotse ei...
12/06/2026

Daar heers groot opgewondenheid by Lichtenburg Toyota! Ons sê baie geluk aan mnr. en mev. Van den Berg wat die trotse eienaars geword het van hierdie pragtige, splinternuwe Toyota Starlet Cross XS. Ons weet dat hierdie voertuig vir julle nog baie jare se lojale en veilige diens gaan lewer.

Mnr. en mev. Van den Berg, baie dankie vir julle ondersteuning en die vertroue wat julle in Lichtenburg Toyota geplaas het om hierdie nuwe hoofstuk te deel. Dit was ’n voorreg om julle met die aflewering te kon bystaan, en ons wens julle talle veilige en geseënde kilometers toe!

Afgelewer deur: Barnie de Villiers

Die maande se strawwe oefening, die vroeë oggende in die donker op die pad, en die pure deursettingsvermoë kom alles hie...
12/06/2026

Die maande se strawwe oefening, die vroeë oggende in die donker op die pad, en die pure deursettingsvermoë kom alles hierdie Sondag bymekaar vir die wêreld se grootste ultra-maraton!

Daar is ’n baie spesiale soort trots wat ’n mens voel as jy weet mense van ons eie gemeenskap gaan staan op daardie wegspringlyn tussen duisende ander atlete. Ons by Lichtenburg Toyota wil baie graag vir Nelia Jacobs, Jorina Viviers, Jolandi Matthee en Riaan Nel die allerbeste toewens vir die groot resies.

Dit vat ongelooflike murg in die pype en dissipline om jouself so ver te druk! Mag elke kilometer vinnig verby vlieg, mag julle bene sterk voel teen die bulte, en mag julle die krag van die Lichtenburg gemeenskap agter julle voel met elke enkele tree!

Die pad vorentoe is oop en reg vir nuwe avonture!Baie geluk aan mnr. Ferdi en Tiaan du Plessis wat amptelik die trotse n...
11/06/2026

Die pad vorentoe is oop en reg vir nuwe avonture!

Baie geluk aan mnr. Ferdi en Tiaan du Plessis wat amptelik die trotse nuwe eienaars geword het van hierdie taai, Toyota Hilux 2.4 GD-6 Extra Cab handrat. Daar is niks soos die betroubaarheid en krag van 'n ware staatmaker bakkie om enige taak of grondpad met pure gemak aan te pak nie. Ons weet hierdie bakkie gaan nog baie jare se lojale diens op die pad en die plaas lewer.

Baie dankie aan die Du Plessis-span vir julle vertroue in Lichtenburg Toyota om hierdie nuwe hoofstuk te help afskop. Dit was n absolute voorreg om julle met die aflewering te kon bystaan, en ons wens julle baie veilige en opwindende kilometers toe!

Afgelewer deur: Christo Cronje

The sixth-generation Toyota RAV4 has officially arrived at Lichtenburg Toyota, signalling a major technological shift fo...
10/06/2026

The sixth-generation Toyota RAV4 has officially arrived at Lichtenburg Toyota, signalling a major technological shift for the iconic nameplate. Built on an enhanced platform that increases body rigidity by nearly 10%, the new model introduces a more rugged design alongside a 4% increase in overall luggage capacity.

The big talking point for buyers looking at this specific variant is the advanced powertrain engineering. It features a highly efficient 2.5-liter self-charging hybrid (HEV) system that delivers a combined 176 kW of power, providing an exceptional balance of responsive performance & excellent fuel economy, claiming just 4.5 litres per 100 kilometres.

Inside, the cabin receives a premium digital overhaul designed for maximum driver comfort & convenience. The interior features a standard 12.3-inch digital instrument cluster & the latest layout upgrades, while safety remains a top priority with advanced driver assistance systems integrated via Toyota Safety Sense 4.0.

This impressive new model is now available to view on our showroom floor. Visit us today to take a closer look at these updates in person.

09/06/2026

The road less travelled just met its perfect match!

A massive congratulations to Mrs Dikeledi Letsapa on taking delivery of her beautiful, brand-new Land Cruiser FJ 4x4 GX. There is nothing quite like the feeling of stepping into a legendary 4x4 for the first time—built for pure capability, effortless style, and unforgettable presence on the road. We know this striking new ride is going to elevate every single journey.

Thank you, Mrs Letsapa, for trusting Lichtenburg Toyota with this exciting new chapter. It was an absolute pleasure assisting you with your delivery, and we wish you many years of incredible adventures and safe kilometres ahead!

Delivered by: Barnie de Villiers

Address

No. 1 Dr. Nelson Mandela Drive
Lichtenburg
2740

Opening Hours

Monday 07:15 - 17:15
Tuesday 07:15 - 17:15
Wednesday 07:15 - 17:15
Thursday 07:15 - 17:15
Friday 07:15 - 17:00
Saturday 08:00 - 12:00

Telephone

+27 18 632 4455

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lichtenburg Toyota posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Lichtenburg Toyota:

Share

Category