Geraldo Pereira LTX Toyota

Geraldo Pereira  LTX Toyota For all Brand new and Used Toyota vehicles, Contact me on: 0660284429

10/06/2026
Brand new Toyota Hilux 2.8 SRX AT Now available Contact Geraldo Pereira  on 0660284429 for more Info 3......2......1.......
10/06/2026

Brand new Toyota Hilux 2.8 SRX AT

Now available

Contact Geraldo Pereira on 0660284429 for more Info

3......2......1......Call๐Ÿ“ž

The all NEW Toyota HIGH LUXURY A.K.A HILUX Ons GooiKole ๐Ÿ”ฅ
29/05/2026

The all NEW Toyota HIGH LUXURY A.K.A HILUX

Ons GooiKole ๐Ÿ”ฅ

18/05/2026

AfriForum se Lichtenburg-tak het Vrydag (8 Mei) R30 000 as borg ontvang van Lichtenburg Toyota as deel van diรฉ onderneming se Five-in-One-inisiatief waardeur vyf aktiwiteite en vyf liefdadigheidsorganisasies ondersteun word. Die borg is moontlik gemaak deur Toyota Lichtenburg, JBH Agri, Tacet, Hans...

13/05/2026

Mense sal hierdie nie verstaan as jy nog nie deel van so iets was nie!

๐—ง๐—ข๐—ฌ๐—ข๐—ง๐—” ๐—ž๐—”๐— ๐—˜๐—ฅ๐—”๐—”๐——๐—ฆ๐—ž๐—”๐—ฃ!!

Hilux'e oral waar jy kyk, mense wat kwaliteit kies, mense wat glo in iets wat gebou is om te hou!! Wat 'n voorreg om deel van hierdie handelsmerk te kan wees.

LANK LEWE TOYOTA EIENAARS WAT DIE LEWE MET 'N KWALITEITSOOG BEKYK!!




08/05/2026

Vandag klop die hart van Lichtenburg net bietjie vinniger.

By Lichtenburg Toyota is ons nie net deel van die dorp nieโ€”ons is deel van die familie. Daarom trek ons vandag met trots ons blazers aan om saam met Hoรซrskool Lichtenburg te staan vir die FNB Classic Clashes!

Aan elke speler op die veld en die baan: Ons sien julle harde werk, julle dissipline en julle passie. Speel met julle hele hart, geniet elke oomblik, en weet dat ons van die kantlyn af saam met julle droom.

Vandag is ons bloed blou en ons staan bankvas agter julle! ๐Ÿ’ช

Sterkte Liggiesโ€”wys die wรชreld uit watter staal julle gemaak is!

24/04/2026

Address

1 DR Nelson Mandela Drive
Lichtenburg
2740

Telephone

+27660284429

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Geraldo Pereira LTX Toyota posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Geraldo Pereira LTX Toyota:

Share