Marlette Platteland Toyota

Marlette Platteland Toyota Vir die beste diens wat net die Platteland verdien. Kontak my gerus vir enige nuut en gebruikte voertuie.

π——π—œπ—§ π—œπ—¦ π—žπ—’π—¨π—— π—©π—”π—‘π—’π—šπ—šπ—˜π—‘π——!!  πŸ₯Άπ™·πš˜πšŽ πš•πš’πš” πšπš’πšŽ πš πšŽπšŽπš› πš‹πš’ πš“πšžπš•πš•πšŽ πšŸπšŠπš—πš˜πšπšπšŽπš—πš, πš‘πšŽπš πš“πšžπš•πš•πšŽ πš˜πš˜πš” πšœπš—πšŽπšŽπšž 𝚘𝚏 𝚒𝚜 πšπšŽπš”πš›πš’πŸ€”π™Ώπ™»π™°π™°πš‚ π™Ήπ™Ύπš„ π™΅π™Ύπšƒπ™Ύ π™·π™Έπ™΄πš π™Ύπ™½π™³π™΄πš...
11/08/2026

π——π—œπ—§ π—œπ—¦ π—žπ—’π—¨π—— π—©π—”π—‘π—’π—šπ—šπ—˜π—‘π——!! πŸ₯Ά
π™·πš˜πšŽ πš•πš’πš” πšπš’πšŽ πš πšŽπšŽπš› πš‹πš’ πš“πšžπš•πš•πšŽ πšŸπšŠπš—πš˜πšπšπšŽπš—πš, πš‘πšŽπš πš“πšžπš•πš•πšŽ πš˜πš˜πš” πšœπš—πšŽπšŽπšž 𝚘𝚏 𝚒𝚜 πšπšŽπš”πš›πš’πŸ€”

π™Ώπ™»π™°π™°πš‚ π™Ήπ™Ύπš„ π™΅π™Ύπšƒπ™Ύ π™·π™Έπ™΄πš π™Ύπ™½π™³π™΄πš πš…π™°π™½ 𝙷𝙾𝙴 π™³π™Έπšƒ πš…π™°π™½π™Ύπ™Άπ™Άπ™΄π™½π™³ π™±πšˆ π™Ήπš„π™»π™»π™΄ π™Άπ™΄π™»πšˆπ™Ί π™·π™΄πšƒ.

EK "π—–π—˜π—Ÿπ—˜π—•π—₯π—”π—§π—˜" π—˜π—Ÿπ—žπ—˜ π—ͺπ—’π—‘π——π—˜π—₯𝗩π—₯𝗒𝗨 π—œπ—‘ 𝗠𝗬 π—Ÿπ—˜π—ͺπ—˜!!!  Wanneer die mensdom sien dat sy glimlag, sy haar eie salaris verdien, sy n...
10/08/2026

EK "π—–π—˜π—Ÿπ—˜π—•π—₯π—”π—§π—˜" π—˜π—Ÿπ—žπ—˜ π—ͺπ—’π—‘π——π—˜π—₯𝗩π—₯𝗒𝗨 π—œπ—‘ 𝗠𝗬 π—Ÿπ—˜π—ͺπ—˜!!!

Wanneer die mensdom sien dat sy glimlag, sy haar eie salaris verdien, sy nie kla oor haar omstandighede, sy 'n bydrae tot haar gesin se welstand maak, sy 'n toekomsdroom het en sy boonop suksesvol is ... lyk dit MAKLIK! Mense d**k dit moet so wees want sy is deel van die nuwe moderne wΓͺreld WONDERvrou!

Tog gee Vrouedag my tyd om te d**k en dankbaar te wees vir vrouens in my lewe wat net nooit moed opgegee het nie. Vrouens wat bereid is, maak nie saak wat dit vat om ten tye van storms in vrede te dans. Ek is dankbaar vandag om vroue te ken wat hul seer agter rooi lippe kan wegsteek en wat opstaan elke oggend met nuwe moed.

Ek dra vandag op aan vrouens wat kilometers trippel op hakskoene, vrouens wat vroegdag gereed moet wees vir die dag se uitdagings en vrouens wat moet kompeteer met die lewe, vrouens wat na werk moet inhaal wat ander mammas reeds kon afhandel. Vrouens wat laat nag in die bed klim om seker te maak als is 100% voor die volgende dag wat voorle.

WONDERVROU AS JY VANDAG HIER LEES, WEET NET EK SALUEER JOU!!

TOTALE DANKBAARHEID ... dit voel soos kersfees vanoggend hierby Lichtenburg Toyota.Ons gee so baie keer 'n tyd in ons le...
01/07/2026

TOTALE DANKBAARHEID ... dit voel soos kersfees vanoggend hierby Lichtenburg Toyota.

Ons gee so baie keer 'n tyd in ons lewe wat die ritme nie dieselfde is, 'n naam. Ons noem maklik 'n seisoen of maand wat anders as die res afloop - moeilike tye. Dan wonder ek soms of ek regtig weet wat moeilike tye vir ander mense beteken. In hierdie anderse tyd met snaakse ritme voel ek vanoggend ongelooflik DANKBAAR, so dat dit voel of kan dit moontlik kersfees wees. Kan ons dit regtig moeilike tye noem as ons druk vir nuwe rekords en ons druk om beter te doen en wees as die vorige maand. Vanoggend ruil ek die woord moeilike tye na VAT VOORRAAD TYE!! Ek het vanoggend voorraad gevat in my eie lewe en hier by die Lichtenburg Toyota en ek is totaal dankbaar!!

Hier staan twee Hilux bakkies propvol BOERVROU BEDERFBOKSE uit ons gemeenskap. Iemand het spesiaal besluit om 'n boervrou in nood te bederf, al het sy self nie lekker koffie in haar huis of 'n bederf net vir haar nie. Maar bederf het sy besluit sy bederf iemand anders. Hierdie bokse is elkeen met liefde uit Lichtenburg gemeenskap gepak en vertrek oor 'n rukkie na die GAMTOOS gebied waar dit daar regtig moeilike tye is.

Voor ons hierdie snaakse tye weer moeilike tye noem - kom ons tel ons blessings!! Want toe ek vanoggend begin tel het was daar te veel om te kan tel - en dit gee ons rede om vandag TOTAAL DANKBAAR TE KAN WEES!!

29/06/2026

TERWYL DIE WÊRELD SÊ OΓ‹ GERIG IS OP DIE SOKKER WÊRELD BEKER ... LOOP SOKKER GEES HOOG HIER IN LICHTENBURG!! ⚽️πŸ₯…πŸ†

Ons sΓͺ nie ons Blydeville-seuns is al gereed vir die World Cup nie… maar hul passie, deursettingsvermoΓ« en liefde vir die spel is absoluut goud werd. Lichtenburg Toyota is ongelooflik trots om hierdie span met hul splinternuwe wedstryddrag te kon borg.

Hierdie toekomstige sterre oefen drie keer per week, balanseer hul skoolwerk en speel met hul hele hart – selfs toe hulle nog nie behoorlike kit gehad het nie. Hierdie inisiatief gaan oor soveel meer as net sokker. Dit gaan daaroor om kinders ’n positiewe toekoms te gee, hulle van die strate en negatiewe invloede af weg te hou, en hulle te help fokus op hul drome – met skoolwerk wat altyd eerste kom.

Kom ons wys hierdie plaaslike kampioene bietjie liefde terwyl hulle hul drome najaag! πŸ”₯⚽️

HERE SEΓ‹N ELKE BOER IN HIERDIE OESTYD!!π™ΌπšŠπšŠπš” πš‘πšžπš•πš•πšŽ πšœπšŠπš”πš”πšŽ πšŽπš— πšœπš”πšžπš›πšŽ πšŸπš˜πš• πšŽπš— πšœπšŽπšŽΜˆπš— πš‘πšžπš•πš•πšŽ πš–πšŽπš πš–πšŽπšŽπš› 𝚊𝚜 πšπšŽπš—πš˜πšŽπš.π™³πš›πšŠ πš‘πšžπš•πš•πšŽ πš˜πš™ πš„ πš‘πšŠ...
15/06/2026

HERE SEΓ‹N ELKE BOER IN HIERDIE OESTYD!!

π™ΌπšŠπšŠπš” πš‘πšžπš•πš•πšŽ πšœπšŠπš”πš”πšŽ πšŽπš— πšœπš”πšžπš›πšŽ πšŸπš˜πš• πšŽπš— πšœπšŽπšŽΜˆπš— πš‘πšžπš•πš•πšŽ πš–πšŽπš πš–πšŽπšŽπš› 𝚊𝚜 πšπšŽπš—πš˜πšŽπš.

π™³πš›πšŠ πš‘πšžπš•πš•πšŽ πš˜πš™ πš„ πš‘πšŠπš—πšπšŽ, πš πšŠπšŠπš› πšπšŠπšŠπš› 𝚝𝚎 πš”πš˜πš›πš πš’πšœ. π™ΆπšŽπšŽ πš‘πšžπš•πš•πšŽ πš–πšŠπš—πš—πšŽπš–πš˜πšŽπš πš˜πš– πš—πš˜πš πšŽπšŽπš— πš”πšŽπšŽπš› πš πšŽπšŽπš› 𝚝𝚎 πš™πš›πš˜πš‹πšŽπšŽπš› πš†π™°π™½πšƒ πš‚π™Ύπ™½π™³π™΄πš π™·πš„π™»π™»π™΄ π™Έπš‚ π™Ύπ™½πš‚ πš…π™΄πšπ™»π™Ύπšπ™΄!!

KAN JY DIE NUWE MODELLE OP ONS VLOER UITKEN? π™·πš’πšŽπš› πš˜πš—πšπšŽπš› πš”πš›πšžπš’πš™ 𝚝𝚠𝚎𝚎 πš—πšžπš πšŽ πš–πš˜πšπšŽπš•πš•πšŽ 𝚠𝚎𝚐 ...πš”πšŠπš— πš“πš’ πš‘πšžπš•πš•πšŽ πšœπš’πšŽπš—?
11/06/2026

KAN JY DIE NUWE MODELLE OP ONS VLOER UITKEN?
π™·πš’πšŽπš› πš˜πš—πšπšŽπš› πš”πš›πšžπš’πš™ 𝚝𝚠𝚎𝚎 πš—πšžπš πšŽ πš–πš˜πšπšŽπš•πš•πšŽ 𝚠𝚎𝚐 ...πš”πšŠπš— πš“πš’ πš‘πšžπš•πš•πšŽ πšœπš’πšŽπš—?

RAV4 πŸ†πŸ”₯πŸš—Hierdie is een van my persoonlike favourites!!  TOYOTA stel net nie teleur nie.
10/06/2026

RAV4 πŸ†πŸ”₯πŸš—

Hierdie is een van my persoonlike favourites!!
TOYOTA stel net nie teleur nie.

’N NUWE OPWINDENDE SEISOEN, skop vanaand af!  Die eerste keer wat die son vanmiddag gesak het met hierdie nuwe Hilux wat...
08/06/2026

’N NUWE OPWINDENDE SEISOEN, skop vanaand af! Die eerste keer wat die son vanmiddag gesak het met hierdie nuwe Hilux wat pronk voor ons handelaar!!

Wat ’n voorreg om deel van verandering, vernuwing en vooruitgang te wees!!

STROPERRESIES 2026 🌽🌽🌽OESTYD IS ’N FEES SAAM MET TOYOTA!!π™Όπ™΄π™΄πš π™°πš‚ 𝟷𝟼𝟢 π™Ίπ™Ύπ™Ώπ™Ώπ™Έπ™΄πš‚ π™Ίπ™Ύπ™½π™³π™΄π™½πš‚π™Όπ™΄π™»π™Ί π™±π™Ύπ™΄πšπ™΄πšƒπšπ™Ύπ™Ύπš‚ 𝙸𝙽 𝙳𝙸𝙴 π™±π™Έπšƒπšƒπ™΄πš π™Ίπ™Ύπš„π™΄ πš†...
05/06/2026

STROPERRESIES 2026 🌽🌽🌽
OESTYD IS ’N FEES SAAM MET TOYOTA!!

π™Όπ™΄π™΄πš π™°πš‚ 𝟷𝟼𝟢 π™Ίπ™Ύπ™Ώπ™Ώπ™Έπ™΄πš‚ π™Ίπ™Ύπ™½π™³π™΄π™½πš‚π™Όπ™΄π™»π™Ί π™±π™Ύπ™΄πšπ™΄πšƒπšπ™Ύπ™Ύπš‚ 𝙸𝙽 𝙳𝙸𝙴 π™±π™Έπšƒπšƒπ™΄πš π™Ίπ™Ύπš„π™΄ πš†π™°πš‚ ’𝙽 π™»π™°πš…π™΄π™½π™Έπš‚.

π™»πš’πšŒπš‘πšπšŽπš—πš‹πšžπš›πš πšƒπ™Ύπšˆπ™Ύπšƒπ™° πšŸπš˜πšŽπš• 𝚜𝚘𝚘𝚜 π™·πš„π™Έπš‚!!

Wat ’n voorreg om met die beste span te kan werk!! Elkeen wat vir my voel soos huis.

Stroper Resies

26/05/2026

Nou kan ons nie meer wag nie!!!

HOU DIE SPASIE DOP!!

Address

1 Dr Nelson Mandela Drive
Lichtenburg

Opening Hours

08:00 - 12:00

Telephone

+27844096890

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Marlette Platteland Toyota posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share