07/03/2025
So tussen deur die werk kry ons darem ook kans om die Vulstasie se tuin mooi te maak!
Het vandag weer die lekkerste vis en chips gebak!!
Kom besoek ons vir die lekkerste eetgoed, verskeidenheid koeldranke, tuisgebakte koeksisters, fudge of 'n water vir die langpad!
Lambertsbaai Vulstasie, Hoofweg 11, Lambertsbaai
027 432 1120