Henyo Bande

Henyo Bande Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Henyo Bande, Tire Dealer & Repair Shop, 19 Jameson Street, Koster.

Al moet ons ’n diff uithaal om die suspensie reg te kry… dan haal ons hom uit! πŸ˜‚πŸ”§Ons maak nie halfpad werk nie. Ons maak...
04/09/2026

Al moet ons ’n diff uithaal om die suspensie reg te kry… dan haal ons hom uit! πŸ˜‚πŸ”§

Ons maak nie halfpad werk nie. Ons maak seker die voertuig is reg, veilig en reggestel voordat hy by ons hek uitry. πŸ’ͺ

Van ’n klein suspensie-probleem tot ’n diff wat besluit het hy wil vandag deel wees van die storie β€” ons pak hom aan! 😎

πŸ“ž Kontak ons gerus vir jou volgende suspensie- of onderstelwerk!

πŸ’» www.henyobande.com
πŸ“ž 014 543 2802
βœ‰οΈ [email protected]
πŸ“ 19 Jameson Road, Koster

🚨 SAILUN ALERT! 🚨Die nuwe Sailun Terramax AT61 het gearriveer… en diΓ© een lyk nie net beter en sterker nie β€” hy IS beter...
03/09/2026

🚨 SAILUN ALERT! 🚨

Die nuwe Sailun Terramax AT61 het gearriveer… en diΓ© een lyk nie net beter en sterker nie β€” hy IS beter en sterker! πŸ’ͺ

Met ’n 3-ply sywand Γ©n ’n 12-ply karkas is diΓ© band gebou vir die manne wat nie net mooi bande soek nie, maar bande wat kan werk! 😎

En die beste deel? 🀌
Daai sakpas-prys is nogsteeds daar!

Voorraad is BAIE beperk, so moenie wag tot jou huidige bande klaar is voordat jy besluit nie… dan is ons dalk klaar uitverkoop!

πŸ“ž Kontak Henyo Bande vandag vir pryse en beskikbaarheid!

πŸ’» www.henyobande.com
πŸ“ž 014 543 2802
βœ‰οΈ [email protected]
πŸ“ 19 Jameson Road, Koster

Dis altyd lekker as ’n dag so begin… ’n vrag vol bande! πŸ˜ŽπŸš›πŸ›žWant met voorraad soos die kan ons seker maak ons kry vir jul...
02/09/2026

Dis altyd lekker as ’n dag so begin… ’n vrag vol bande! πŸ˜ŽπŸš›πŸ›ž

Want met voorraad soos die kan ons seker maak ons kry vir julle die regte bande teen die regte pryse! πŸ’ͺ

Of dit nou ’n bakkie, trok, trekker of sleepwa is β€” ons het bande vir hom! πŸ˜‰

Kontak ons gerus vir al jou bande-benodigdhede.

πŸ’» www.henyobande.com
πŸ“ž 014 543 2802
βœ‰οΈ [email protected]
πŸ“ 19 Jameson Road, Koster

Van groot tot klein, ons pak nou enige onderstel aan! πŸ”§πŸ’ͺGroot trok, klein bakkie – bring hom! Ons is reg vir die werk. 😎...
01/09/2026

Van groot tot klein, ons pak nou enige onderstel aan! πŸ”§πŸ’ͺ

Groot trok, klein bakkie – bring hom! Ons is reg vir die werk. 😎

πŸ“ž Kontak ons gerus vir jou volgende onderstel-projek!

πŸ’» www.henyobande.com
πŸ“ž 014 543 2802
βœ‰οΈ [email protected]
πŸ“ 19 Jameson Road, Koster

JULLE IS NIE REG VIR HIERDIE NIE! 🚨πŸ”₯Ons het vandag ’n lekker besoek gehad van Ironman 4x4 Africa, hulle het vir ons die ...
31/08/2026

JULLE IS NIE REG VIR HIERDIE NIE! 🚨πŸ”₯

Ons het vandag ’n lekker besoek gehad van Ironman 4x4 Africa, hulle het vir ons die NUWE Hilux Travo produkte kom wys! πŸ”₯

En laat ons net sΓͺ… die Hilux-eienaars gaan mal wees hieroor! πŸ‘€

Is jy reg om jou Hilux na die volgende vlak te vat? 😎πŸ’ͺ
Kom na Henyo Bande! πŸ”₯

πŸ’» www.henyobande.com
πŸ“ž 014 543 2802
βœ‰οΈ [email protected]
πŸ“ 19 Jameson Road, Koster

Wanneer die bakkie so mooi gelaai is, klop ons harte sommer behoorlik uit ons bors van dankbaarheid! Baie dankie aan elk...
25/08/2026

Wanneer die bakkie so mooi gelaai is, klop ons harte sommer behoorlik uit ons bors van dankbaarheid!

Baie dankie aan elkeen van julle vir die lojaliteit, ondersteuning en vertroue wat julle in Henyo Bande sit. πŸ™Œ

Sonder julle sou ons nie die diens kon lewer wat ons vandag doen nie. Julle ondersteuning beteken vir ons meer as wat woorde kan sΓͺ! πŸ›ž

Dankie dat julle saam met ons die pad ry!

πŸ’» www.henyobande.com
πŸ“ž 014 543 2802
βœ‰οΈ [email protected]
πŸ“ 19 Jameson Road, Koster

Opsoek na ’n sterk band met daai lekker robuuste look? πŸ˜ŽπŸ›žOns het die regte oplossing vir jou! Of jy nou werk, speel of s...
24/08/2026

Opsoek na ’n sterk band met daai lekker robuuste look? πŸ˜ŽπŸ›ž

Ons het die regte oplossing vir jou! Of jy nou werk, speel of sommer net wil hΓͺ jou bakkie moet reg lyk – ons help jou om die regte band vir jou voertuig en begroting te kies.

πŸ“ž Kontak ons gerus vir jou volgende bande-aankoop!

πŸ’» www.henyobande.com
πŸ“ž 014 543 2802
βœ‰οΈ [email protected]
πŸ“ 19 Jameson Road, Koster

Ons fokus is nie net op karre en bakkies nie! πŸ˜ŽπŸ›žOns vat nou ook die VRAGMOTORS aan! πŸš›πŸ’ͺHenyo Bande is jou amptelike Power...
21/08/2026

Ons fokus is nie net op karre en bakkies nie! πŸ˜ŽπŸ›ž

Ons vat nou ook die VRAGMOTORS aan! πŸš›πŸ’ͺ

Henyo Bande is jou amptelike Powerdown-agent vir vragmotorskokbrekers. Van wielsporing tot ’n deeglike ondersoek van jou vragmotor of sleepwa se onderstel β€” ons help jou om seker te maak alles loop en ry soos dit moet.

Moenie wag tot die vragmotor self vir jou sΓͺ iets is fout nie… gewoonlik doen hy dit met ’n klomp vreemde geluide! πŸ˜‚

πŸ“ž Kontak Henyo Bande gerus vir jou volgende vragmotor wielsporing, Powerdown skokbrekers of onderstel-ondersoek!

πŸ’» www.henyobande.com
πŸ“ž 014 543 2802
βœ‰οΈ [email protected]
πŸ“ 19 Jameson Road, Koster

IRONMAN LAAIE – WANT JOU BAKKIE IS NIE ’N STOORKAMER NIE! 😎Is jy moeg dat jou goed in die bak rondlΓͺ, rondskuif en elke ...
20/08/2026

IRONMAN LAAIE – WANT JOU BAKKIE IS NIE ’N STOORKAMER NIE! 😎

Is jy moeg dat jou goed in die bak rondlΓͺ, rondskuif en elke keer ’n nuwe plek kry? πŸ˜‚

Met Ironman laaie kry jy ’n netjiese, sterk en praktiese oplossing om jou toerusting georganiseer en maklik bereikbaar te hou. πŸ’ͺ

πŸ› οΈ Gereedskap
β›Ί Kampgoed
🧰 Hersteltoerusting
πŸŽ’ 4x4-toerusting
πŸ“¦ En al daai goed wat gewoonlik net rondlΓͺ!

Meer plek, beter organisasie en minder gesoekery. πŸ”₯

Gee jou bakkie se bak die upgrade wat hy verdien met Ironman Drawer Systems.

πŸ“ž Kontak Henyo Bande vir jou Ironman laaie en ander 4x4 benodigdhede!

πŸ’» www.henyobande.com
πŸ“ž 014 543 2802
βœ‰οΈ [email protected]
πŸ“ 19 Jameson Road, Koster

Dit lyk nie net mooi nie… 😎πŸ”₯Hy doen die werk en sy prys is reg! πŸ’ͺπŸ›žVir kwaliteit vragmotorbande sonder om jou sak seer te...
19/08/2026

Dit lyk nie net mooi nie… 😎πŸ”₯
Hy doen die werk en sy prys is reg! πŸ’ͺπŸ›ž

Vir kwaliteit vragmotorbande sonder om jou sak seer te maak, kontak ons gerus vir al jou vragmotor-bande benodigdhede!

πŸ’» www.henyobande.com
πŸ“ž 014 543 2802
βœ‰οΈ [email protected]
πŸ“ 19 Jameson Road, Koster

Address

19 Jameson Street
Koster
0348

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 12:00

Telephone

+27145432802

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Henyo Bande posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Henyo Bande:

Shortcuts

Share