Flexi-Tech Motorcycle&Auto Repairs

Flexi-Tech Motorcycle&Auto Repairs Panel beating.custom spraypainting + customising.motorcycle + auto engine repairs.complete rebuilds.

My Yster💪Boesman ek weet nie waar sou ek wees sonder jou nie. 🙏Elke oggend sluit jy workshop oop en jy fight elke tree s...
06/10/2021

My Yster💪
Boesman ek weet nie waar sou ek wees sonder jou nie. 🙏
Elke oggend sluit jy workshop oop en jy fight elke tree saam my met alles in jou. Lief jou met my hele hart my seun ❤️

The end product 😍The joy in my heart can not be explained in words.❤️2de keer wat ek my fiets doen in 4 maande, rede dat...
05/09/2021

The end product 😍
The joy in my heart can not be explained in words.❤️

2de keer wat ek my fiets doen in 4 maande, rede dat ek hom weer gedoen het was dat ek nie happy was met die pearl in die swart nie en die silwer moes meer charcoal gewees het.Ek het saam met dit sommer die frame en swingarm ook gespray. HAHA ja ek weet, my Beki het lekker sy kop geskud en gelag vir sy mal vroutjie. 🙈

Hierdie was vir my n baie groot challenge,(mentality and emotionally) ek het so hard gewerk en ek het my alles in gesit. Laat, baie laat aande, en baaaaaieee trane. Trane van moegheid,en trane van hartseer.
Hartseer omdat my beki nie hier is dat ek hom kan roep en wys hoe mooi lyk dit as ek iets klaar gedoen het nie, my beki was ook nie daar as ek hom iets wou vra as ek onseker was nie. Hartseer dat hy nie sommer net daar was om my vas te druk en te se well done my prinsessie nie.
Maar ek weet hy smile vir my en ek hoor sy woorde net soos die laaste keer "Ek's so trots op jou my prinsessie" 😭
Love you Forever and a day my Bekie❤️

02/09/2021

So laaste update voor die eind produk.👌

🙏🙏Dankie Jesus dat ek die voorreg het om dit te kon doen, dankie Jesus vir my gawes, en dankie dat U my hand vasgehou het.

❤️MY BEKI, EK WEET JY SMILE. ❤️LOVE YOU FOREVER AND A DAY.

2:53 All Finished. Can't wait to put this Suzuki together now💪
31/08/2021

2:53 All Finished. Can't wait to put this Suzuki together now💪

Aag heerlik boorgat pomp getrek en terug gesit vandag.🙈🙈Dankie my seuna, jy is ñ yster. 💪My regterhand en soms my linker...
30/08/2021

Aag heerlik boorgat pomp getrek en terug gesit vandag.🙈🙈

Dankie my seuna, jy is ñ yster. 💪My regterhand en soms my linkerhand ook as dinge te veel raak🙏. Niks is ooit te veel werk of te moeilik of onmoontlik nie. Ek lief jou tonne ballonne. ❤️

Some late night funnies -Tech.
27/08/2021

Some late night funnies -Tech.

  🙌Gister aand weer bietjie gewerk op die Suzuki.
26/08/2021

🙌
Gister aand weer bietjie gewerk op die Suzuki.

Suzuki op Redbull🤣Begin frame aanmekaar sit💪
26/08/2021

Suzuki op Redbull🤣
Begin frame aanmekaar sit💪

1:10 and I'm Happy 👌Did a purple pearl base coat with 1 coat clear and saw it was just not cutting it for me. So played ...
20/08/2021

1:10 and I'm Happy 👌
Did a purple pearl base coat with 1 coat clear and saw it was just not cutting it for me. So played around with some pearl in the clear coat. 😁

Suzuki brake calipers. Some late night painting.🤪Want werk maak sterk💪
20/08/2021

Suzuki brake calipers.
Some late night painting.🤪
Want werk maak sterk💪

Flexi-Tech 1Suzuki 0Strip (gou 🙈) die Suzuki om die frame en swingarm ook oor te spray. Laat dit pas by die sub frame wa...
19/08/2021

Flexi-Tech 1
Suzuki 0

Strip (gou 🙈) die Suzuki om die frame en swingarm ook oor te spray. Laat dit pas by die sub frame wat ek laas saam bike gespray het.

Cleaning brake calipers and preparing to respray ..Don't know what they used in here though. 😳😳😳
19/08/2021

Cleaning brake calipers and preparing to respray ..Don't know what they used in here though. 😳😳😳

Address

Plot 8 Uitkomsdal. O. R Tambo Road
Klerksdorp
2571

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 13:00

Telephone

+27836308086

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Flexi-Tech Motorcycle&Auto Repairs posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Flexi-Tech Motorcycle&Auto Repairs:

Share