Autorama: AutoShow, CarShow, MotorShow

Autorama: AutoShow, CarShow, MotorShow Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Autorama: AutoShow, CarShow, MotorShow, Motor Vehicle Company, Voortrekker Street, Klerksdorp.

Beste van Heerden Gesin....baie geluk met jou nuwe Honda CRV......dit was nou weer tyd gewees....out with the old and in...
06/08/2024

Beste van Heerden Gesin....baie geluk met jou nuwe Honda CRV......dit was nou weer tyd gewees....out with the old and in with the new.....geniet elke oomblik......veilige myle

Met geduld kan mens baie ver kom in die lewe....en daarom het ons gewen....nogmals baie geluk met jou nuwe motor my maat...
08/05/2024

Met geduld kan mens baie ver kom in die lewe....en daarom het ons gewen....nogmals baie geluk met jou nuwe motor my maat...geniet elke oomblik....jy verdien hom verseker....

Baie geluk aan Mev Fourie met jou nuwe voertuig.  Geniet elke oomblik, want dit was verseker die wag die moeite werd....
26/03/2024

Baie geluk aan Mev Fourie met jou nuwe voertuig. Geniet elke oomblik, want dit was verseker die wag die moeite werd....

Heynn Laubscher, wat n groot voorreg was dit vandag om aan my ou bestuurder van Volkswagen n kar te mag verkoop.  Wow.  ...
13/02/2024

Heynn Laubscher, wat n groot voorreg was dit vandag om aan my ou bestuurder van Volkswagen n kar te mag verkoop. Wow. Baie baie geluk aan Mnr Laubscher. Mag hierdie 'n begin wees van groot drome en hope herinneringe. Geniet elke oomblik....

Vandag presies 4 jaar terug het ons dieselfde gedoen met n Strik en n nuwe stel sleutels...vandag moes jy totsiens se vi...
07/11/2023

Vandag presies 4 jaar terug het ons dieselfde gedoen met n Strik en n nuwe stel sleutels...vandag moes jy totsiens se vir jou blou VW Polo, maar n nuwe hoofstuk het begin.

Baie Geluk aan Mev Yolande Pape met jou nuwe VW T-Cross.

Dit was verseker die wag die moeite werd....presies alles net soos jy dit wou gehad het en nog n bietjie meer.....Yolande, vandag is dit bietjie jou b***t vir bederf. Jy verdien dit! Geniet elke oomblik....en veilige myle....

Ons maak weer so oor 3/4 jaar....🤣😂

Baie geluk aan die Brand gesin met julle nuwe Toyota Rav4 VX Auto.  Dit was die wag die moeite werd, want met sulke smil...
20/10/2023

Baie geluk aan die Brand gesin met julle nuwe Toyota Rav4 VX Auto. Dit was die wag die moeite werd, want met sulke smiles kan daar net vrede en vreugde wees. Geniet elke oomblik....

Sold!!!
20/10/2023

Sold!!!

Baie geluk aan die Patterson Familie met julle tweede Volkswagen Up!  Ons by AutoRama Klerksdorp waardeur julle onderste...
12/10/2023

Baie geluk aan die Patterson Familie met julle tweede Volkswagen Up! Ons by AutoRama Klerksdorp waardeur julle ondersteuning. Geniet elke oomblik en veilige myle....

Congratulations to Mr and Mrs van der Merwe...welcome not just to our Autorama Family but also to the Volkswagen Family....
30/09/2023

Congratulations to Mr and Mrs van der Merwe...welcome not just to our Autorama Family but also to the Volkswagen Family. Enjoy every moment...

Baie geluk aan die Lottering Familie met julle nuwe Tiguan Allspace.....Geniet elke oomblik, julle verdien dit!...nou is...
06/09/2023

Baie geluk aan die Lottering Familie met julle nuwe Tiguan Allspace.....Geniet elke oomblik, julle verdien dit!...nou is julle ware Volkswagen ondersteuners. PS: ek het gewen!!!!

Baie geluk aan Mnr Vermaak met jou Ford Ranger...dankie vir u ondersteuning....ons by Autorama wens jou voorspoedige en ...
01/08/2023

Baie geluk aan Mnr Vermaak met jou Ford Ranger...dankie vir u ondersteuning....ons by Autorama wens jou voorspoedige en geseende kms toe....

Congratulations Mrs Rex with your new Nissan X-Trail....Enjoy every moment...
01/08/2023

Congratulations Mrs Rex with your new Nissan X-Trail....Enjoy every moment...

Address

Voortrekker Street
Klerksdorp
2570

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Autorama: AutoShow, CarShow, MotorShow posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Autorama: AutoShow, CarShow, MotorShow:

Share