16/10/2026
ππ₯ GELUKKIGE BAASDAG, MARTIN! π₯π
Vandag vier ons die baas agter die sukses! ππͺ
Martin, dankie vir jou leierskap, harde werk en die rol wat jy speel om VX Auto Sales Klerksdorp vorentoe te dryf.
Om βn goeie baas te wees, gaan oor meer as net besigheid β dit gaan oor leiding gee, geleenthede skep en βn span inspireer om hul beste te gee.
Vandag salueer ons jou en sΓͺ dankie vir alles wat jy doen! π
Mag jy altyd groot sukses behaal, nuwe hoogtes bereik en aanhou om die nommer 1-baas te wees! π₯π
Van almal by VX Auto Sales Klerksdorp: Geniet jou Baasdag, Martin! π
π