17/06/2026
Ek doen opleiding 30 Jaar. Wat is Vir jou die belangrikste. Net dat jou kind slaag , of dat Hy/sy slaag maar ook met veiligheid ry en weet hoe om n krisis situasies te kan hanteer, en ook hoe Om die kontroles veilig en effektief te gebruik. Ervaring en kennis bou jou kind sĂȘ selfvertroue om te slaag maar ook om Vir altyd veilig en paraat te wees. Ek het verskeie Pakette teen beste pryse en ook 2 paaiemente afbetaling. Johan 0835892920 what'sup/kontak nr