10/10/2026
Dit is ʼn groot voorreg vir ons, om Fit-It Keimoes as deel van ons sakebelang te kon vestig.
Dankie vir elke klient se ondersteuning in Keimoes. Julle is die boublokke in ons sukses verhaal.
Fit-It is reeds langer as 30 jaar bedrywig in die Noord-Kaap en ons sien uit na die volgende 30 jaar.