FIT IT KATHU

Directions Website Contact the business

FIT IT KATHU Besoek ons vir bande, wiele, remme, skokbrekers en alle ander voertuig "accessories". Flinke diens !

NAWEEK WEGEBREEK! 🚗💨Die tasse is gepak en almal is reg...Maar het jy al jou voertuig se bande nagegaan? 👀Kom maak gerus ...
09/10/2026

NAWEEK WEGEBREEK! 🚗💨

Die tasse is gepak en almal is reg...
Maar het jy al jou voertuig se bande nagegaan? 👀

Kom maak gerus ’n draai by Fit It Kathu vir ’n vinnige loopvlak-inspeksie of sommer net ’n banddruk-kontrole.

Fit It Kathu – ons help graag
📞 053 723 1115

Kom maak n draai by ons👌💫Fit It Kathu 0537231115
07/10/2026

Kom maak n draai by ons👌💫
Fit It Kathu
0537231115

Koop jou Apollo bande by Fitit Kathu en jy kan die ekstra sterk kompressor van Opposite Lock wen.Kompetisie geldig vir 2...
02/10/2026

Koop jou Apollo bande by Fitit Kathu en jy kan die ekstra sterk kompressor van Opposite Lock wen.
Kompetisie geldig vir 2ply, 3ply 4x4 en passasiers bande.

🎀 🩷PIENK OKTOBER by Fit It Kathu🩷🎀Hierdie Oktober trek ons PIENK aan vir ’n belangrike saak.Elke Vrydag: 👉Trek pienk aan...
30/09/2026

🎀 🩷PIENK OKTOBER by Fit It Kathu🩷🎀
Hierdie Oktober trek ons PIENK aan vir ’n belangrike saak.
Elke Vrydag:
👉Trek pienk aan
📸 Kom neem jou selfie by Fit It
📱 Post dit op Facebook & tag Fit It Kathu
✨ Wees kreatief en staan ’n kans om te wen!

_Kanker raak baie. Saam wys ons ondersteuning, hoop en liefde_
Fit It Kathu
0537231115

23/09/2026
WIELFOKUS: 17" staal wiele.Ekstra sterk konstruksie.Beskikbaar in 6/139 en 5/150 pcd.R1490.00 per wielBtw ingesluit     ...
10/09/2026

WIELFOKUS: 17" staal wiele.
Ekstra sterk konstruksie.
Beskikbaar in 6/139 en 5/150 pcd.
R1490.00 per wiel
Btw ingesluit

Ons het nog een stel van 5 bande oor !Wie soek die laaste WINSKOOP ?Whatsapp na 0823340990  om vas te maak.
09/09/2026

Ons het nog een stel van 5 bande oor !
Wie soek die laaste WINSKOOP ?
Whatsapp na 0823340990 om vas te maak.

BAKGAT BANDE PROMOSIE !!285/70R17 Nankang MT1 bande vir slegs R2500.00 per bandBTW inGRATIS balansering.Beperkte voorraa...
07/09/2026

BAKGAT BANDE PROMOSIE !!
285/70R17 Nankang MT1 bande vir slegs R2500.00 per band
BTW in
GRATIS balansering.
Beperkte voorraad beskikbaar.
Kontak ons by 053 7231115 om jou stel vas te maak.

NEWSFLASH !! NEW PRODUCT !!Sailun se nuwe AT61 Slegs beskikbaar in 265/65R17.12pr 3ply sidewall 124 load index STERK SYW...
05/09/2026

NEWSFLASH !! NEW PRODUCT !!
Sailun se nuwe AT61
Slegs beskikbaar in 265/65R17.
12pr 3ply sidewall 124 load index
STERK SYWANDE !
SUPER PRYS !
Slegs R2980.00 btw ingesluit.

Ready for take-off? Make sure your vehicle is too! Fit It Kathu 0537231115
03/09/2026

Ready for take-off? Make sure your vehicle is too!
Fit It Kathu
0537231115

Address

KAMEELDORING B4334 (OORKANT MALL)
Kathu
8446

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:00
Tuesday 07:30 - 17:00
Wednesday 07:30 - 17:00
Thursday 07:30 - 17:00
Friday 07:30 - 17:00
Saturday 08:00 - 23:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when FIT IT KATHU posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to FIT IT KATHU:

Shortcuts

Share