Fit-it Kakamas

Call Directions Website

Fit-it Kakamas We sell tyres, shocks, brakes, batteries and wheels and more. Incl. wheel alignment and balancing

Champion Easyvision Wiper Blades Now Available!Met goeie ruitveërs verbeter jy jou sigbaarheid in nat weer & ry met grot...
09/10/2026

Champion Easyvision Wiper Blades Now Available!

Met goeie ruitveërs verbeter jy jou sigbaarheid in nat weer & ry met groter gemoedsrus
Maak seker jy sien duidelik 🌧️

📍Besoek Fit-It Kakamas & kom kyk na ons nuwe produk.

Koop jou Apollo bande by Fitit Kakamas en jy kan die ekstra sterk kompressor van Opposite Lock wen.Kompetisie geldig vir...
02/10/2026

Koop jou Apollo bande by Fitit Kakamas en jy kan die ekstra sterk kompressor van Opposite Lock wen.
Kompetisie geldig vir 2ply, 3ply 4x4 en passasiers bande.

🛞Hoe het jou bande die rit gedoen?Was jy op die teer, grondpad of 'n bietjie van albei?Vertel ons van jou rit & deel jou...
28/09/2026

🛞Hoe het jou bande die rit gedoen?
Was jy op die teer, grondpad of 'n bietjie van albei?
Vertel ons van jou rit & deel jou ervaring!

Ons is beskikbaar vir bystand.Noodnommer:0827754842
23/09/2026

Ons is beskikbaar vir bystand.

Noodnommer:0827754842

Lieflike weer, wees veilig op die pad💛
19/09/2026

Lieflike weer, wees veilig op die pad💛

16/09/2026
Weet jy?Ongelyke bandsluitasie kan 'n teken wees dat jou wielsporing aandag nodig het.☎️054 4311212
16/09/2026

Weet jy?
Ongelyke bandsluitasie kan 'n teken wees dat jou wielsporing aandag nodig het.

☎️054 4311212

Het jou voertuig 'n nuwe uitlaat, herstelwerk of vervangingsdeel nodig?Ons help jou met betroubare & professionele uitla...
14/09/2026

Het jou voertuig 'n nuwe uitlaat, herstelwerk of vervangingsdeel nodig?
Ons help jou met betroubare & professionele uitlaat dienste vir verskeie voertuie.

🟡Uitlaatstelsels vir alle voertuie
🟡Uitlaat herstelwerk
🟡Vervangingsdele
🟡Kwaliteit vakmanskap
🟡Professionele diens

Laat jou voertuig weer asemhaal💨

☎️054 431 1212

Hierdie 17" Grid wiele pas perfek by jou Toyota, Jeandre🤩Dankie vir jou ondersteuning!☎️054 431 1212
11/09/2026

Hierdie 17" Grid wiele pas perfek by jou Toyota, Jeandre🤩

Dankie vir jou ondersteuning!

☎️054 431 1212

Address

Augrabiesweg
Kakamas
8870

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:00
Tuesday 07:30 - 17:00
Wednesday 07:30 - 17:00
Thursday 07:30 - 17:00
Friday 07:30 - 17:00
Saturday 08:00 - 11:00

Telephone

+27544311212

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Fit-it Kakamas posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share