04/09/2026
Die Malmesbury Rally 2026 is hier!
Wanneer die grondpad roep, maak die regte bande die verskil. Kry die bande wat gebou is vir die uitdaging by Hi Way Bande Malmesbury.
Besoek ons Malmesbury-tak en maak seker jy is reg vir die pad – én die grondpad.
Hi Way Bande – Ons het jou bande.