05/10/2026
AMPER FEESTYD!!!
Ons is op pad na 30 Oktober en danksy AutoCity Group arriveer ons in styl!
Ons Feesmobiel isโฆ.
Die MG 3!!
Kompak, stylvol en lekker gemaklik โ die MG 3 is โn praktiese stadsmaat met โn moderne voorkoms en alles wat jy nodig het om gemaklik van A na B te beweeg. En laat ons eerlik weesโฆ hy lyk sommer lus vir n lekker partytjie! ๐
AutoCity Group het โn wye verskeidenheid voertuie om van te kies โ van klein en ekonomies tot groter gesinsmotors, SUVโs, bakkies en sommer enigiets tussenin. ๐๐๐ป
Kom kuier saam met ons by die Volkies en Vriende Fees op 30 Oktober. En as jy nie wiele het nieโฆmaak โn draai by AutoCity Group
๐๏ธ 30 OKTOBER 2026
๐ Hoรซr Volkskool Heidelberg
Volkies en Vriende Fees โ KOM BERGE TOE!!