Dcs Custom creations

Dcs Custom creations Dcs is a spare time hobby not a full time company we do minor accident repairs, respray ,restoration and rebuild projects .

Sharky rebuilded .
24/05/2020

Sharky rebuilded .

Trailer Respay
11/02/2020

Trailer Respay

Caravan Rebuild ,being converted into foodtruck.
09/02/2020

Caravan Rebuild ,being converted into foodtruck.

02/10/2019
08/08/2019

Geliefdes in Jesus Christus. Ons wil julle graag betrokke kry by 'n Christusfees liefdes projek, waar ons' n spesiale geskenkboks vir ons koskas families mee wil seen. As jy deel wil wees, stuur asb jou naam en telnr of sluit gerus aan by die groep sodat ons verder kontak met jou kan maak, om die nodige inligting te deel. Groete Past Wally
Spr 14:31 "Wie die geringe verdruk, versmaad sy Maker, maar hy wat hom oor die behoeftige ontferm eer Hom.

Die program sal soos volg werk.
'n Gesin sal aan jou toevertrou word sodat jy dan bv 2 volwassenes en 2 kinders het.
Opsie 1
Ons het 4 maande om die volle pakkie op te maak en ons gaan probeer om die items onder R300 per maand te hou (indien jy nie by R300 per maand kan uitkom nie, laat weet hoeveel vir jou per maand moontlik is)
Opsie 2
Jy skenk vir ons maandeliks die bedrag van R300, waarmee daar vir jou 'n geskenkboks vir die familie geskep sal word, foto van jou geskenkboks sal vir jou gestuur word.
Opsie 3
Of 'n eenmalige skenking vir die geskenkboks.
Baie dankie vir elkeen se bydrae. Mag die seen van die Here op jou rus vir jou hart van omgee.
Indien dit op jou hart is om vir meer as een gesin te gee, kan jy Carika kontak by 0795580567
Die groep is alleenlik sodat ons aan julle informasie deurgee en is geblok vir heen en weer gesprekke, maar jul is welkom om privaat na 0795580567 terugvoer te gee.
Hand 20:35 ... Dit is saliger om te gee as om te ontvang.
Spr 11:25 Die siel wat seën, word versadig; en hy wat laaf, word self ook gelaaf.

More almal hiermee vra ons groot aseblief dat julle die boodskap sal aan stuur na almal wat julle Ken ons het 90 gesinne en het 90 mense nodig om die n sukse te maak

Join die groep as jy wil deel wees van die geleentheid om n verskil in ander se lewens te maak.

https://chat.whatsapp.com/LcnU0USXuiC1beksK90ikt

Painting skull candy green .
02/11/2017

Painting skull candy green .

Besig om fairy's te paint met uv protection clear coat vir Pro-Art  Craft & Ceramics
27/09/2017

Besig om fairy's te paint met uv protection clear coat vir Pro-Art Craft & Ceramics

Amper kla nou net als mooi aan mekaar sit en nuwe interior in sit
30/08/2017

Amper kla nou net als mooi aan mekaar sit en nuwe interior in sit

Address

Hartbeespoort
026

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dcs Custom creations posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Dcs Custom creations:

Share