09/09/2026
🌾🐂 Die 15de September is OVK Motors Toyota by die Louwcoe Boeredag!
’n Dag vir boere, landboumense en almal wat hou van goeie geselskap, waardevolle kennis en natuurlik… ’n mooi Hilux! 😉
Ons bring die nuwe generasie Toyota Hilux saam, so as jy hom nog nie self van nader beleef het nie, is dit jou kans.
Kom maak ’n draai, kom gesels ’n bietjie en kom kyk wat die nuwe Hilux na die plaas toe bring.
📅 15 September
📍 Louwcoe Boeredag
Ons sien julle daar! 🌾🚘