10/06/2026
π¬Cape Caravan Rentals se karavane verskyn tans in die spanningsreeks *Die Oord* op KykNET, en ons vier dit met 'n kompetisie!π¬
Laaste episode 23 Junie.
www.capecaravanrentals.co.za
π SPOT DIE KARAVAAN & WEN! π
π Hoe om in te skryf:
1οΈβ£ Spot enige Cape Caravan Rentals-karavaan in Die Oord.
2οΈβ£ Plaas 'n skermgreep of beskryf die toneel in die kommentaar.
3οΈβ£ Vertel ons wie jy d**k die moordenaar isπ«π΅οΈ!
π Een gelukkige wenner staan die kans om 'n naweek met een van ons "gesoute TV-sterreπ" te WEN by Cape Caravan Rentals tussen Junie en Oktober 2026 (onderhewig aan terme en beskikbaarheid).
π
Kompetisie sluit wanneer die laaste episode van Die Oord uitgesaai word.
π Die wenner sal lukraak gekies word uit alle geldige inskrywings.
So, hou jou oΓ« op die skerm, soek die karavane en deel jou beste speurdersteorie! π