19/10/2026
π DELMAS BOERE - ONS KOM NA JOU TOE! π
GRATIS BANDE-EVALUERING OP DIE PLAAS!
Ja, jy lees reg. GRATIS.
Die lande wag nie. Ons ook nie.
Ons kom doen op die plaas:
β
Plaasbesoeke op afspraak
β
Bande-evaluering en advies
β
Trekker- en implementbalansering
β
Bakkie- en landboubande
Hoekom sukkel met bande wat gly, vinnig slyp of brandstof mors? Een besoek kan jou duisende spaar in hierdie seisoen.
Boere van Delmas en omgewing - bespreek jou plaasbesoek VANDAG!
π Bel of WhatsApp: 082 602 7631 / (013) 665 4594
π Cnr 2nd Ave & 3rd St, Delmas
πͺ Supa Quick Delmas - Konic's Tyres
Moenie wag tot die trekker vassit in die land nie. Bespreek nou!
Comment "PLAAS" dan bel ons jou terug π