R3Z Panelbeaters

R3Z Panelbeaters With us your car is more than just a car.

Change color from white to black   and   💃🏻💃🏻💃🏻HAPPY CLIENT!!! WHAT DO YOU THINK , i think it should have been PINK NOT ...
20/08/2026

Change color from white to black and

💃🏻💃🏻💃🏻HAPPY CLIENT!!!

WHAT DO YOU THINK , i think it should have been PINK NOT BLACK hehehe .

Contact us today

Here, ons kom vandag na U toe met ’n oop hart.Môre staan ons voor ’n groot stap en ’n groot verandering in ons lewe. Ons...
16/08/2026

Here, ons kom vandag na U toe met ’n oop hart.

Môre staan ons voor ’n groot stap en ’n groot verandering in ons lewe. Ons vra U om saam met ons te wees, ons hand vas te hou en ons te lei, ongeag wat môre gebeur.

Here, as hierdie deur die regte deur vir ons is, maak dit asseblief oop en laat alles gebeur soos U dit beplan het. As dit nie die regte pad is nie, gee ons asseblief die wysheid en vrede om dit te aanvaar.

Neem die onsekerheid en bekommernis uit ons harte. Gee ons krag, moed en geloof om môre met vertroue tegemoet te gaan.

Ons plaas hierdie groot besluit en ons toekoms in U hande. Ons vertrou dat U vooruitgaan waar ons nog nie kan sien nie.

Here, wees môre by ons. Lei elke stap, elke gesprek en elke besluit. Laat U wil geskied en nie ons eie nie.

Ons vertrou U.
Ons glo U.
En ons gee alles in U hande.

Amen. 🙏❤️

14/08/2026

truck! R3Z Panelbeaters

  💃😁   R3Z Panelbeaters
14/08/2026

💃😁
R3Z Panelbeaters

14/08/2026

Ons is nie net n paneelklopers nie!!

Hier raak jy deel van die gesin
R3Z Panelbeaters , ons Naam loop hoog vir die goeie diens wat ons lewe vir ons kliente "gemeenskap"...

N besigheid wat gebou word van niks na iets Al my kliente in die 5 jaar Ken my of Zak op die naam hulle Ken ons persoonlik, ons het letterlik kliente wat verbly wat na ons toe kom as hulle in Pretoria kom kuier vir hulle familie hoe amazing is dit!!

Elke nuwe klient bou saam ons.
Ons wil dankie se^ vir die kliente wat van Hennopspark saam ons geskyf het en ek Wil ook dankie se^ vir my oupa se se kliente van Hennopspark Bumper,Dent Repair & Services Dat julle my ondersteen na my oupa se dood

###
Stil keep on going

Book your vehicle at the best   in Centurion!!!WhatsApp number - 082 407 8432Send your photos for  ... ,  ,  ,  ,   and ...
14/08/2026

Book your vehicle at the best in Centurion!!!
WhatsApp number - 082 407 8432
Send your photos for ...

, , , , and much more.

R3Z Panelbeaters - 309 Kwanbi Cres, Sunderland Ridge, Centurion 0517.

07/08/2026

LADIES DO YOU NEED REPAIRS ON YOUR VEHICLE...
WE HAVE A R1000.00 discount on repairs on your vehicle only valid for month off August 2026...discount will not be available on any parts supply

R3Z Panelbeaters





Address

309 Kwanbi Crescent, Sunderland Ridge
Centurion
0517

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 13:00

Telephone

+27764307448

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when R3Z Panelbeaters posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to R3Z Panelbeaters:

Share