15/05/2026
Laaste dag by NAMPO Oesdag 2026 🔥🚒
Wat ’n ongelooflike week!
Baie dankie aan elke persoon wat by die Brandmacht� stalletjie kom inloer het, met ons gesels het en ons ondersteun het.
Ons Samil 50 brandweer voertuig het beslis aandag getrek, en ons is trots op wat ons kon uitstal.
📍 Vandag is jou laaste kans om ons by NAMPO te besoek! 🚒 Stalletjie G21D
Die voertuig is beskikbaar vir besigtiging én te koop.
”