Was so Bietjie

Directions Website

Was so Bietjie ’n Plaaslike karwasdiens in Brackenfell wat fokus op kwaliteit, gerief en persoonlike diens.

Ons is ’n nuwe besigheid wat gebou is betroubaarheid, netheid en respek vir jou tyd. By ons weet jy wanneer jy aflaai, wanneer jy ry, en jy weet dis reg.

Hello julle. Bespreek gerus nou jou voertuig se was, Vrydag of Saterdag. Mooi aand
29/04/2026

Hello julle.

Bespreek gerus nou jou voertuig se was, Vrydag of Saterdag.

Mooi aand

Hello almalNog twee plekke oop vir vandag, laat weet gerus as jy jou voertuig bietjie wil laat blink 😃
25/04/2026

Hello almal

Nog twee plekke oop vir vandag, laat weet gerus as jy jou voertuig bietjie wil laat blink 😃

Naweek besprekings is besig om vol te raak 👀Moenie wag tot die laaste oomblik nie — bespreek jou plek betyds 👍
15/04/2026

Naweek besprekings is besig om vol te raak 👀

Moenie wag tot die laaste oomblik nie — bespreek jou plek betyds 👍

Het die afgelope naweek geleentheid gehad om so paar voertuie weer te laat blink!!Volgende naweek se besprekings is nou ...
13/04/2026

Het die afgelope naweek geleentheid gehad om so paar voertuie weer te laat blink!!

Volgende naweek se besprekings is nou oop 🚗

Geen wagtyd nie — bespreek jou plek en kry jou kar skoon op tyd 👍

Ons wag volgende naweek vir julle...Mooi week vir almal.
11/01/2026

Ons wag volgende naweek vir julle...

Mooi week vir almal.

06/01/2026

So begin ons 2026, geseënd met 17 voertuie in twee dae. Ons wens dieselfde vir een en elkeen van ons kliënte.

Ons is, soos julle kan sien, op ons pos en reg vir enige taak, groot of klein.

Bespreek nou 'n karwas.

Mooi jaar vir almal.

Brackenfell se plaaslike karwas het nog een opening opkomende Sondag om 14:00. Maak seker jou voertuig blink mooi vir di...
06/11/2025

Brackenfell se plaaslike karwas het nog een opening opkomende Sondag om 14:00.

Maak seker jou voertuig blink mooi vir die nuwe week.

Pryslys aangeheg.

03/11/2025

Ons sê baie geluk aan Was so Bietjie se eerste Lucky Draw Wenners, Werner en Leigh Joubert!!! 🥳

Baie dankie aan elkeen se ondersteuning die afgelope paar maande, ons sien uit om julle aan te hou bederf met 'n wassie of twee!!!

Mooi week

Oh ja, besprekings oop vir die naweek 😉

Address

10 Shawn Street, Morgenster Hoogte
Cape Town
7560

Opening Hours

Friday 15:00 - 19:00
Saturday 07:30 - 18:00
Sunday 11:00 - 15:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Was so Bietjie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category