12/10/2026
Mediaverklaring | Lex Libertas veroordeel Lamola-gesteunde dreigemente teen instellings wat hul oor Suid-Afrika uitspreek
‘’n Ernstige poging om tussen waarheid en valsheid te onderskei, behoort verwelkom te word, maar dit is geensins wat hier gebeur nie,’ sê dr. Ernst Roets, uitvoerende direkteur van Lex Libertas. ‘As iemand vals inligting versprei, is die antwoord eenvoudig: identifiseer die vals stelling, lê die getuienis voor en stel die rekord reg. Dit is hoe mense wat in die waarheid belangstel optree.’
Lees die volledige verklaring deur te klik op die skakel in die kommentare.