21/08/2026
En so is die laaste groot job van Kohn Boeredienste ook nou klaar....touch wood.... Die TM loop baie netjies begin volgende week baler trek as weer mooi saam speel. Sal dan kyk om weer so video te plaas. Gaan kyk bietjie KMC Agri se page. Ek sal ook nou en dan iets hier post wat interresant is.