Overlander Off-Road Campers

Overlander Off-Road Campers Luxury Overlander off-road Camper, quick setup, superior suspension to travel over any terrain

We love to customise - here our client asked for a drinks cabinet and a seat in place of the chest freezer πŸ˜€
17/06/2026

We love to customise - here our client asked for a drinks cabinet and a seat in place of the chest freezer πŸ˜€

Johan en Adri met hul Overlander 590is is nou in Addo 😁
16/06/2026

Johan en Adri met hul Overlander 590is is nou in Addo 😁

Ons deel graag die mooi fotos van Desmond en Jacqui se stylvolle Overlander met hul eerste kamp hier by Bonamanzi Game P...
15/06/2026

Ons deel graag die mooi fotos van Desmond en Jacqui se stylvolle Overlander met hul eerste kamp hier by Bonamanzi Game Park.

Enjoy the comforts of home anywhere
15/06/2026

Enjoy the comforts of home anywhere

Sunset at the Zambezi
13/06/2026

Sunset at the Zambezi

Johan van der Linde Charmaine se mooi kombuis soos gevra.  Ons bied elke eienaar die geleentheid om te help met die komb...
12/06/2026

Johan van der Linde Charmaine se mooi kombuis soos gevra.
Ons bied elke eienaar die geleentheid om te help met die kombuis se uitleg.
Bruce en Charmaine het die lugbraaier en Nespresso gebring wat ons op laaie geinstalleer het.
Die standaard 2 plaat Snappy Chef gas stoof is onder links in die laai.
Ek sien iets lekker in daardie oond πŸ˜‹

πŸ₯‚πŸΎ Vandag heet ons Bernard en Friedl baie welkom by ons Overlander familie.  Ons wens jul talle nuwe avonture en veilige...
12/06/2026

πŸ₯‚πŸΎ Vandag heet ons Bernard en Friedl baie welkom by ons Overlander familie. Ons wens jul talle nuwe avonture en veilige reise toe.
Hul eerste kamp is hier by Oranje Rus Kanon Eiland

Johan en Adri toer verder met hul Overlander 590is en is nou by Berg Kwagga Nationale park.  Lekker koud 5 grade πŸ₯ΆπŸ₯ΆπŸ₯Ά.
12/06/2026

Johan en Adri toer verder met hul Overlander 590is en is nou by Berg Kwagga Nationale park. Lekker koud 5 grade πŸ₯ΆπŸ₯ΆπŸ₯Ά.

Address

12 Fourth Road, Montague Gardens
Cape Town
7441

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:30
Tuesday 08:00 - 16:30
Wednesday 08:00 - 16:30
Thursday 08:00 - 16:30
Friday 08:00 - 16:30

Telephone

+27215527752

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Overlander Off-Road Campers posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share