21/10/2026
🌾 OP DIE PLAAS OF IN DIE DORP — TOYOTA STAAN SAAM! 🚙
🚜 Die boer ken sy plaas. Die bees ken sy veld. En ’n Toyota? Hy ken die pad! 😂🐂
Of jy nou ’n bakkie vir die plaas, ’n voertuig vir besigheid of ’n betroubare gesinsmotor soek — Toyota Bultfontein help jou graag om die regte voertuig te vind!
🌾 Farm life. Family life. Toyota life. 🇿🇦
💬 SÊ NOU EERLIK: Watter Toyota kies jy?
🛻 Hilux | 🚙 Land Cruiser | 🚗 Corolla Cross
Los jou antwoord in die kommentaar en tag ’n vriend wat Toyota-bloed in sy are het! 👇
📍 Toyota Bultfontein — Free State
📲 Kontak ons vir nuwe en gebruikte voertuie. Stuur ’n WhatsApp of skakel ons gerus!