25/03/2015
Goeie naand almal,ek wil net aan almal dankie se vir die ondersteuning van Mad Sons Auto Repair,dit is vir ons span net n voorreg om ons kliente i puik diens te lewer! Aangaande die dienste op voertuie,die diens boekie word wel "gestamp" deur Mad Sons Auto Repair ltd(PTY) Vir meer inligting skakel gerus. Jean:082-695 9023