Eugene's Workshop

Eugene's Workshop Repair of Gearboxes, Suspensions, Engines and Auto Electrical repaires

27/05/2014

Met pryse wat styg en als duurder raak moet mens maar jou pennies twee keer omdraai. Ek bied miner dienste aan vanaf R850.00. Ja jy kry flyers langs die pad vir goedkoper, maar by my weet jy vir def ek het gedoen wat ek gese het ek gaan. Ek kyk dan sommer ook na jou karretjie se algehele toestand en laat weet jou waarvoor jy moet uitkyk of opspaar. KOM probeer my gerus, want na my diens sal jy nooit weer van iemand anders gebruik maak nie.

07/04/2014

Hoop almal wat met vakansie was is veilig terug by die huis en die werk. Back to basics!!!

03/04/2014

Week bietjie stil op fb, my vrou by die huis met die kinders, sal volgende week weer vir haar vasvat. lol. Sy kan dan nuwe inligting en fotos paste. Lekker naweek vir julle.

24/03/2014

Reg julle weer n splinter nuwe week wat voorle. Die skool vakansie begin een van die dae, werk, werk werk, wat voorle. Hoop julle week is plesierig.

19/03/2014

Hi daar. Baie dankie vir almal wat tot dusver my page like. Ek gaan binnekort begin met n "Lucky Draw" eenkeer n maand, waar die mense wat my blad gelike het kans staan om n diens op hul voertuig te wen. Dan moet die persoon net die die parte koop en die arbeid word verniet gedoen. Hoe klink daai, kort terugvoering?

18/03/2014

Hi almal, ek gaan nou vir die eerste keer my besigheid bietjie blootstel. Hoop ek kom regoor die volgende paar dae. My vrou werk hard daaraan.

Address

Brackenfell
7560

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:30
Tuesday 08:00 - 17:30
Wednesday 08:00 - 17:30
Thursday 08:00 - 17:30
Friday 08:00 - 15:00

Telephone

0219818845

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Eugene's Workshop posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Eugene's Workshop:

Share