11/10/2026
Manne met bakkies. Ons almal hou van ons bakkies. Kom gee jou bakkie persoonlikheid en holding wat by jou pas. Ons installeer. 76 mm Bolt on De Graaff uitlaat sisteem van Stainless steel mat alles manderil bends en wat presies pas. Dit klink ni net goed ni dit is n groot toevoeging tot jy bakkie en vertoon ook baie goed al is dit onder jou voertuig.. Addisioneel doen ons stage 1 of 2 mapping ook wat jou krag en Nm kig met 20 % met net n stage 1. Kostes. R 9600 vir di bolt on en R 4000 vir stage 1. Skakel ons of w up my 051 447 9013 of 082 3723776
As jou begroting biki kleiner is kan ons n mild steel sisteem bou vir slegs R 5800 met 1 box. Straight pipe 76 mm geen bokse R 4800.