Smitties Braai's

Call Directions Website Contact the business

Smitties Braai's Ons spesialiseer in vervaardiging van kwaliteit braaiers, kaggels sleepwaens en alle soort staalwerk

SMITTIES BRAAIโ€™S IS NOU OP INSTAGRAM!Ons is ook cool soos dit!Wil jy eerste sien wat ons besig is om te maak? ๐Ÿ“ฒ Follow o...
25/09/2026

SMITTIES BRAAIโ€™S IS NOU OP INSTAGRAM!

Ons is ook cool soos dit!

Wil jy eerste sien wat ons besig is om te maak?

๐Ÿ“ฒ Follow ons op Instagram en bly op hoogte van nuwe produkte, projekte en die regte goed vir jou volgende braai!

Like ons. Follow ons. Kom braai saam met ons.

๐Ÿ‘‰https://www.instagram.com/smittiesbraais?stkn=MXFpdno1d3BvMDNodA==

24/09/2026
20/09/2026

๐Ÿšด๐Ÿšด๐Ÿšด Wiel Draai en Braai
Dis hoe mens 'n langnaweek afskop! ๐Ÿ”ฅ๐Ÿ”ฅ๐Ÿ”ฅ

Kom spandeer die Erfenisdag by Hennie's Langenhovenpark, ons het 'n dag jam-packed met lekker dinge!
๐ŸšดMorning Bike Ride met Shandor Potgieter
๐Ÿ” Burger Braai Kompetisie - come build your best burger on the braai en staan kans om 'n braaier te wen ๐Ÿคฉ๐Ÿคฉ๐Ÿคฉ
๐Ÿฐ Daar's 'n lekker jumping castle vir die kids!

Sien jou by Hennie's ๐Ÿ’ƒ

02/09/2026

HERITAGE TASTES BETTER TOGETHER โ€” WIN A R5,000 BRAAI!

Celebrate Heritage Month with SPAR Meditas, Premier, & Smitties Braais!

Weโ€™re giving one lucky shopper a brand-new braai worth R5 000! ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ

How to Enter In-Store:
1. Buy ANY 2 participating Premier products (Rhodes, Iwisa, Hinds Spices, Premier Braaipap).
2. Spend R300 or more.
3. Write your name & number on your till slip and drop it in the box!
๐Ÿ“… Entries close: 25 Sept 2026 | Winner announced: 26 Sept 2026

04/05/2026

๐Ÿ”ฅ Vuurwarm Winter Aanbod ๐Ÿ”ฅ

Die 800 Vrystaan Kaggel nou op spesiale aanbod tot einde Mei!

Maak jou huis lekker warm hierdie winter met โ€™n stylvolle en kwaliteit kaggel!

Aanbod geldig slegs tot 31 Mei 2026

Moenie uitmis nie โ€“ winter is hier! ๐Ÿ”ฅ

Ons spesialiseer in vervaardiging van kwaliteit braaiers, kaggels sleepwaens en alle soort staalwerk

๐ŸŒด Bloemskou 2026 โ€“ Beach Party vibes! ๐ŸŒดOns is reg en wag vir julle!Kom besoek Smitties Braais se stalletjie by Bloem Sko...
24/04/2026

๐ŸŒด Bloemskou 2026 โ€“ Beach Party vibes! ๐ŸŒด

Ons is reg en wag vir julle!

Kom besoek Smitties Braais se stalletjie by Bloem Skou!

Address

20B Monument Road, Oranjesig
Bloemfontein
9301

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 13:00

Telephone

+27514306036

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Smitties Braai's posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Smitties Braai's:

Shortcuts

Share