SOL Agri Bainsvlei

Directions Website

SOL Agri Bainsvlei Filter, L**e & Grease Specialists

๐—ž๐—”๐—ก ๐—๐—ฌ ๐—š๐—Ÿ๐—ข!? ๐—ข๐—ก๐—ฆ ๐—›๐—˜๐—ง ๐—ข๐—ก๐—ฆ ๐—˜๐—œ๐—˜ ๐—ข๐—Ÿ๐—œ๐—˜๐—ฅ๐—˜๐—˜๐—ž๐—ฆ! ๐Ÿ’งVan jou daaglikse rit tot die groot werk - kom ontdek die ๐—ฆ๐—ข๐—Ÿ ๐—ฆ๐—ฝ๐—ฒ๐—ฐ๐—ถ๐—ฎ๐—น๐—ถ๐˜๐˜† ๐—ข๐—ถ๐—น & ...
13/10/2026

๐—ž๐—”๐—ก ๐—๐—ฌ ๐—š๐—Ÿ๐—ข!? ๐—ข๐—ก๐—ฆ ๐—›๐—˜๐—ง ๐—ข๐—ก๐—ฆ ๐—˜๐—œ๐—˜ ๐—ข๐—Ÿ๐—œ๐—˜๐—ฅ๐—˜๐—˜๐—ž๐—ฆ! ๐Ÿ’ง

Van jou daaglikse rit tot die groot werk - kom ontdek die ๐—ฆ๐—ข๐—Ÿ ๐—ฆ๐—ฝ๐—ฒ๐—ฐ๐—ถ๐—ฎ๐—น๐—ถ๐˜๐˜† ๐—ข๐—ถ๐—น & ๐—Ÿ๐˜‚๐—ฏ๐—ฒ-reeks by ๐—ฆ๐—ข๐—Ÿ ๐—”๐—ด๐—ฟ๐—ถ ๐—•๐—ฎ๐—ถ๐—ป๐˜€๐˜ƒ๐—น๐—ฒ๐—ถ.

Nie seker watter olie om te kies nie?
Loer in en gesels met ons span oor die regte opsie vir jou voertuig of masjinerie. ๐Ÿ”ง

๐Ÿ“ H/v Krige Street & R64, Bainsvlei
๐Ÿ“ž 051 880 5034 | 061 609 7340

๐ŸŽ‰๐ŸŽ‚ HAPPY BIRTHDAY,  Taggart Tags Cooper ๐ŸŽ‚๐ŸŽ‰Wishing you a fantastic day filled with happiness, laughter and celebration! ๐Ÿฅณ...
13/10/2026

๐ŸŽ‰๐ŸŽ‚ HAPPY BIRTHDAY, Taggart Tags Cooper ๐ŸŽ‚๐ŸŽ‰

Wishing you a fantastic day filled with happiness, laughter and celebration! ๐Ÿฅณโœจ

Best wishes from the entire Goldco Spares Group, Goldco Spares Bethlehem , SOL - Speciality Oil & L**e Free State, SOL Klerksdorp and SOL Agri Bainsvlei team!

13/10/2026

๐—ข๐—ก๐—ฆ ๐—›๐—˜๐—ง ๐—ก๐—ข๐—š โ€™๐—ก ๐—ช๐—˜๐—ก๐—ก๐—˜๐—ฅ! ๐Ÿ†๐ŸŽ‰

๐Ÿฅˆ ๐—•๐—”๐—œ๐—˜ ๐—š๐—˜๐—Ÿ๐—จ๐—ž, ๐—๐—œ๐— ๐— ๐—ฌ ๐—ฉ๐—”๐—ก ๐——๐—˜๐—ฅ ๐— ๐—˜๐—ฅ๐—ช๐—˜! ๐Ÿฅณ
Jy is die ๐—ง๐—ช๐—˜๐—˜๐——๐—˜๐—ฃ๐—Ÿ๐—˜๐—ž-๐—ช๐—˜๐—ก๐—ก๐—˜๐—ฅ van ons September-kompetisie! ๐ŸŽ๐Ÿ‘

Ons hoop jy geniet jou prys! ๐ŸŽ‰

Baie dankie aan almal wat deelgeneem het en ons ondersteun het. โค๏ธ

Hou ons blad dop vir nog lekker kompetisies en opwindende pryse! ๐Ÿ€

13/10/2026

๐—ข๐—ก๐—ฆ ๐—›๐—˜๐—ง โ€™๐—ก ๐—ช๐—˜๐—ก๐—ก๐—˜๐—ฅ! ๐Ÿ†๐ŸŽ‰

๐Ÿฅ‡ ๐—•๐—”๐—œ๐—˜ ๐—š๐—˜๐—Ÿ๐—จ๐—ž, ๐—–๐—›๐—”๐—ฅ๐—Ÿ๐—˜๐—ฆ ๐—•๐—”๐—ฅ๐—ก๐—”๐—ฅ๐——! ๐Ÿฅณ
Jy is die ๐—˜๐—˜๐—ฅ๐—ฆ๐—ง๐—˜๐—ฃ๐—Ÿ๐—˜๐—ž-๐—ช๐—˜๐—ก๐—ก๐—˜๐—ฅ van ons September-kompetisie! ๐ŸŽ๐Ÿ‘

Ons wil ook baie dankie sรช aan elkeen wat deelgeneem het en ons ondersteun het!

Hou ons blad dop โ€“ daar lรช nog opwindende kompetisies voor! ๐Ÿ€๐ŸŽ‰

Dit is lekker om komplimente te ontvang...
09/10/2026

Dit is lekker om komplimente te ontvang...

๐—ช๐—›๐—”๐—ง ๐—”๐—ก ๐—”๐—ช๐—˜๐—ฆ๐—ข๐— ๐—˜ ๐——๐—”๐—ฌ! ๐Ÿšœ๐—ฆ๐—ข๐—Ÿ ๐—”๐—ด๐—ฟ๐—ถ ๐—•๐—ฎ๐—ถ๐—ป๐˜€๐˜ƒ๐—น๐—ฒ๐—ถ ๐˜๐˜‚๐—ฟ๐—ป๐˜€ ๐—ข๐—ก๐—˜ โ€” and what a celebration it has been! ๐ŸŽ‚๐ŸŽˆGreat people, lekker braai, f...
08/10/2026

๐—ช๐—›๐—”๐—ง ๐—”๐—ก ๐—”๐—ช๐—˜๐—ฆ๐—ข๐— ๐—˜ ๐——๐—”๐—ฌ! ๐Ÿšœ

๐—ฆ๐—ข๐—Ÿ ๐—”๐—ด๐—ฟ๐—ถ ๐—•๐—ฎ๐—ถ๐—ป๐˜€๐˜ƒ๐—น๐—ฒ๐—ถ ๐˜๐˜‚๐—ฟ๐—ป๐˜€ ๐—ข๐—ก๐—˜ โ€” and what a celebration it has been! ๐ŸŽ‚๐ŸŽˆ

Great people, lekker braai, fantastic exhibitors, loads of laughter and an atmosphere that was simply AMAZING! ๐Ÿ”ฅ๐Ÿ™Œ

A HUGE thank you to everyone who came out to celebrate with us and made our first birthday so special!

๐—ข๐—ป๐—ฒ ๐˜†๐—ฒ๐—ฎ๐—ฟ ๐—ฑ๐—ผ๐˜„๐—ปโ€ฆ ๐—ฎ๐—ป๐—ฑ ๐—บ๐—ฎ๐—ป๐˜† ๐—บ๐—ผ๐—ฟ๐—ฒ ๐˜๐—ผ ๐—ด๐—ผ! ๐Ÿฅณ

๐——๐—œ๐—˜ ๐— ๐—˜๐—ก๐—ฆ๐—˜ ๐—”๐—š๐—ง๐—˜๐—ฅ ๐——๐—œ๐—˜ ๐—š๐—ฅ๐—ข๐—ข๐—ง ๐——๐—”๐—š! Wat โ€™n span, wat โ€™n dag en wat โ€™n lekker manier om SOL Agri Bainsvlei se eerste verjaarsd...
08/10/2026

๐——๐—œ๐—˜ ๐— ๐—˜๐—ก๐—ฆ๐—˜ ๐—”๐—š๐—ง๐—˜๐—ฅ ๐——๐—œ๐—˜ ๐—š๐—ฅ๐—ข๐—ข๐—ง ๐——๐—”๐—š!

Wat โ€™n span, wat โ€™n dag en wat โ€™n lekker manier om SOL Agri Bainsvlei se eerste verjaarsdag te vier! ๐Ÿฅณ๐ŸŽ‰

Baie dankie aan elke verskaffer, spanlid en vriend wat vandag deel is van die kuier en gehelp het om alles moontlik te maak.

Dis mense soos julle wat โ€™n besigheid laat groei! ๐Ÿ’ช๐ŸŒฑ

๐——๐—œ๐—˜ ๐—ฉ๐—œ๐—•๐—˜ ๐—œ๐—ฆ ๐—Ÿ๐—˜๐—ž๐—ž๐—˜๐—ฅ! ๐Ÿ”ฅ๐ŸฅณDie braai is aan, die kuier is gesellig en die atmosfeer is sommer net reg! ๐Ÿ™ŒKom maak โ€™n draai by ...
08/10/2026

๐——๐—œ๐—˜ ๐—ฉ๐—œ๐—•๐—˜ ๐—œ๐—ฆ ๐—Ÿ๐—˜๐—ž๐—ž๐—˜๐—ฅ! ๐Ÿ”ฅ๐Ÿฅณ

Die braai is aan, die kuier is gesellig en die atmosfeer is sommer net reg! ๐Ÿ™Œ

Kom maak โ€™n draai by SOL Agri Bainsvlei en vier saam met ons - goeie mense, lekker geselskap en โ€™n behoorlike verjaarsdagkuier! ๐ŸŽ‰

Ons sien julle hier! ๐Ÿ’š

๐—ข๐—ก๐—ฆ ๐—ฉ๐—˜๐—ฅ๐—ฆ๐—ž๐—”๐—™๐—™๐—˜๐—ฅ๐—ฆ ๐—œ๐—ฆ ๐—›๐—œ๐—˜๐—ฅ! ๐Ÿ™Œ๐ŸšœHet jy vrae oor produkte, onderdele of wat die beste oplossing vir jou behoeftes is? Kom gese...
08/10/2026

๐—ข๐—ก๐—ฆ ๐—ฉ๐—˜๐—ฅ๐—ฆ๐—ž๐—”๐—™๐—™๐—˜๐—ฅ๐—ฆ ๐—œ๐—ฆ ๐—›๐—œ๐—˜๐—ฅ! ๐Ÿ™Œ๐Ÿšœ

Het jy vrae oor produkte, onderdele of wat die beste oplossing vir jou behoeftes is? Kom gesels gerus met die verskaffers wat vandag by SOL Agri Bainsvlei is.

Hulle is hier om raad te gee, vrae te beantwoord en jou in die regte rigting te help.

Kom maak โ€™n draai, vra jou vrae en maak die meeste van die dag saam met ons! ๐ŸŽ‰

๐——๐—œ๐—˜ ๐—ฆ๐—ฃ๐—”๐—ก ๐—ฆ๐—ง๐—”๐—”๐—ก ๐—ฅ๐—˜๐—š ๐—ฉ๐—œ๐—ฅ ๐—ข๐—ก๐—ฆ ๐—ž๐—Ÿ๐—œร‹๐—ก๐—ง๐—˜! Die uitstallings is op, die span is reg en die verjaarsdaggees loop hoog by SOL Agri...
08/10/2026

๐——๐—œ๐—˜ ๐—ฆ๐—ฃ๐—”๐—ก ๐—ฆ๐—ง๐—”๐—”๐—ก ๐—ฅ๐—˜๐—š ๐—ฉ๐—œ๐—ฅ ๐—ข๐—ก๐—ฆ ๐—ž๐—Ÿ๐—œร‹๐—ก๐—ง๐—˜!

Die uitstallings is op, die span is reg en die verjaarsdaggees loop hoog by SOL Agri Bainsvlei! ๐Ÿฅณ๐ŸŽ‰

Kom maak vandag โ€™n draai, kom kuier saam en laat ons jou help met โ€™n glimlag.
Ons sien uit daarna om elkeen van julle te verwelkom! ๐Ÿšœ

๐Ÿ“ H/v Krige Street & R64, Bainsvlei
๐Ÿ“ž 051 880 5034
061 609 7340

Address

C/o Krige & R64 Roads, 1 Krige Road
Bloemfontein
9301

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:00
Tuesday 07:30 - 17:00
Wednesday 07:30 - 17:00
Thursday 07:30 - 17:00
Friday 07:30 - 17:00
Saturday 08:00 - 12:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when SOL Agri Bainsvlei posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share