08/09/2026
ππππ ππππππ β£
β£
Hiermee wil ons ons opregte dank betuig aan Ernst Burger en Gerhard Botes van CHERY Bethlehem vir die nuwe voertuig aan BVHS. Baie dankie vir julle jarelange ondersteuning en voortdurende bereidwilligheid. β£
ππΆπππ¦ π£πΊπ₯π³π’π¦ πΈπ°π³π₯ π°π±π³π¦π¨ πΈπ’π’π³π₯π¦π¦π³.β£