04/11/2024
Ons is op pad na China waar ons MG se jongste produkte, soos die nuwe Cyberster sportmotor, op die proef gaan stel.
Die eens Britse handelsmerk is die afgelope 20 jaar in Chinese besit (SAIC - Shanghai Automotive) en vier vanjaar sy 100ste bestaansjaar.
MG beplan sy terugkeer na Suid-Afrika met n reeks sportnutse. Lees meer in Netwerk24 en Die Burger en Beeld wat ons van die nuwe MG's met hul Chinese geur d**k!