PC Garage

PC Garage Agricultural products and services

19/08/2026

Suksesvolle demo met die Wacker Neuson vandag Bonnievale area.

18/08/2026

Klein botteltjies...GROOT GIF! Die nuwe John Deere 3041E die perfekte trekker vir jou algemene plaaswerk. Kontak ons vir navrae of demonstrasies.

18/08/2026

John Deere 3041E
Met hierdie spesifieke demonstrasie het die kliënt dieselfde werk gedoen per uur as met n 75hp trekker. Die verskil was in die brandstof verbruik.
75hp trekker = 1 uur gewerk, 6 rye gedoen, 6 liter diesel gebruik.
3041E (41 hp) = 1 uur gewerk, 6 rye gedoen, 2.4 liter diesel gebruik. Dit is nou n besparing. Kontak ons vir navrae of demonstrasies.

11/08/2026

Ons het GROOT ook....al werk ons meestal met klein in ons area!

11/08/2026

1 dag later...opad na die kliënt! Dankie vir ondersteuning!

11/08/2026

Word deurgegaan deur tegnikuste by PC Garage voor aflewering.

Watch this space.PC Garage 2.0
08/08/2026

Watch this space.
PC Garage 2.0

07/08/2026

Wacker Neuson demo vandag. kontak vir details. Pas in jou wingerdrye.

Reg vir aflewering! Geseënd!
07/08/2026

Reg vir aflewering! Geseënd!

Kontak gerus. 2de hands. Oesgereed!
07/08/2026

Kontak gerus. 2de hands. Oesgereed!

Address

Hoofweg 20
Ashton
6715

Opening Hours

Tuesday 07:30 - 17:00
Wednesday 07:30 - 17:00
Thursday 07:30 - 17:00
Friday 07:30 - 17:00

Telephone

+27236151104

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when PC Garage posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to PC Garage:

Shortcuts

Share