15/10/2026
🏁🔥 MARIENTAL DRAGS 🔥🏁
Bring jou vinnigste bakkie en kom maak saam met ons ’n dag wat gevul is met adrenalien, aksie en lekker tye! 🏎️💨
Kom wys wat jou bakkie kan doen, bring jou vriende en kom geniet ’n dag vol spoed, kompetisie en goeie gees! 🤘🔥
📸 Kom ons maak dit een vir die BOEKE!
🏁 MARIENTAL DRAGS – waar lekker mense en petrol bymekaarkom!
🍻 AFTER PARTY:
📍 Mariental Hotel
maak seker jy is daar!
Hierdie een wil jy nie misloop nie! 🔥🏁