17/06/2019
Hi almal,
Ek is opsoek na n betroubare, hardwerkende jong man wat tenminste 2-3jaar ondervinding het om aan voertuie te werk.. Hy moet n geldige lisensie en sy eie vervoer hĂȘ..
Skakel my gerus op 071 297 2323 tussen 09:00 en 17:00 Maandag tot Vrydag..
Dankie