Malkoppan Guest Farm & Camp Site

Call Contact the business

Malkoppan Guest Farm & Camp Site 6 km south of Lambert's Bay, across the road from . Campsite with 95 stands & 1 cottage.

Kom kuier diΓ© Erfenisdag-langnaweek aan die Weskus! πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸŒŠPak die kampgoed, braaigoed, bring jou mense en kom maak ’n behoo...
18/09/2026

Kom kuier diΓ© Erfenisdag-langnaweek aan die Weskus! πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸŒŠ

Pak die kampgoed, braaigoed, bring jou mense en kom maak ’n behoorlike Weskus-langnaweek daarvan by Malkoppan.

Op Saterdag, 26 September kuier ons saam met Gian Groen by die Farmers Market at Malkoppan - lekker kos, plaaslike stalletjies, goeie musiek en lekker Weskusgees.

En met die see net oorkant die pad, is daar nie 'n beter plek om ’n langnaweek deur te bring nie.

β›Ί 95 kampeerstaanplekke
🌊 So 4 - 6 km suid van Lambertsbaai
🎢 Gian Groen live | Saterdag
🧺 Farmers Market | Saterdag

Bring die mense. Ian sorg vir die res.

πŸ“ž Besprekings: Ian Turner | 083 370 0400 of
βœ‰οΈ [email protected]

What's on in Lambertsbaai LekkeR Kampplekke Gian Groen

Dis langnaweek! Kom kamp en kuier saam by markdag!
16/09/2026

Dis langnaweek! Kom kamp en kuier saam by markdag!

Looking forward to the next Market - bring your family and friends and enjoy a great day out! If you are bringing your pets - please put them on a lead and bring a p**p bag incase you need to clean up after your pet!

Bespreek jou staanplek nou, kom geniet Paasnaweek by die Weskus! πŸ–πŸ¦žπŸ”₯β›Ί          Muisbosskerm Ian Turner Farmers Market at...
31/03/2026

Bespreek jou staanplek nou, kom geniet Paasnaweek by die Weskus! πŸ–πŸ¦žπŸ”₯β›Ί

Muisbosskerm Ian Turner Farmers Market at Malkoppan Malkoppan Guest Farm & Camp Site What's on in Lambertsbaai LekkeR Kampplekke

Die vure brand hoog Saterdag, 22 November by die Malkoppan Brouery! Kom kyk die Springbokke vs Ierland wedstryd op die g...
21/11/2025

Die vure brand hoog Saterdag, 22 November by die Malkoppan Brouery!
Kom kyk die Springbokke vs Ierland wedstryd op die grootskerm vanaf 17h00 tot laat.
Bar specials, Braaivleispakke @ R150, sluit in 3 slaaie.

Kom geniet die geselligheid!

Kom kamp lekker saam! πŸ˜πŸ•οΈ Dankie LekkeR Kampplekke! πŸ‘ŒπŸ»πŸ€©     Farmers Market at Malkoppan Ian Turner Muisbosskerm
25/12/2024

Kom kamp lekker saam! πŸ˜πŸ•οΈ
Dankie LekkeR Kampplekke! πŸ‘ŒπŸ»πŸ€©
Farmers Market at Malkoppan Ian Turner Muisbosskerm

Camping spots available - buy 2 nights, get a 3rd night FREE!
14/12/2024

Camping spots available - buy 2 nights, get a 3rd night FREE!

12/12/2024

Thank you to our sponsors for making this festival happen and supporting local tourism.

We value your support.

Lamberts Bay Tourism Malkoppan Guest Farm & Camp Site Farmers Market at Malkoppan Muisbosskerm Malkop Summer Music Festival Combustion Technology AB InBev Ian Turner

Bespreek jou kampplek en kom kuier saam die langnaweek! LekkeR Kampplekke Kampgogga Western Cape Camping, Caravaning , 4...
12/12/2024

Bespreek jou kampplek en kom kuier saam die langnaweek!

LekkeR Kampplekke Kampgogga Western Cape Camping, Caravaning , 4x4 Resorts

07/12/2024

Address

32 1342182S 18. 3082572E
Lambert's Bay
8130

Telephone

+27833700400

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Malkoppan Guest Farm & Camp Site posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Malkoppan Guest Farm & Camp Site:

Shortcuts

Share

Category