27/08/2024
Hey! Al julle golfspelers!
Ondersteun asb Vetbooks se golfdag by Waterkloof Golfclub op Donderdag 10 Oktober :
R4000 per vierbal
Ete kaartjies ingesluit
Gholfkar / caddie uitgesluit
Inskrywings sluit 15 Sept 2024.
Bevestig asb jou inskrywing met bewys van betaling en die name van jou vierbal aan:
Vet Books For Africa
FNB
Branch code: 250655
Savings Account
Acc nr: 63051105568
Bewys van betaling: [email protected]
Sponsors is welkom en kan hulle eie putjie kies (1-18) teen
- R2500 per putjie
- R3000 vir putjies met alkohol
Eie bemarkingsmateriaal, kos, drinkgoed, enige iets wat die besigheid wil bemark.
Sluit 2 etekaartjies in.